Loading
Handig
Interessante wenk!
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2011-09-20 | 1 Kommentaar
Puik 
 3
 | Swak 
 1

Vandeesweek se wenk slaan ‘n prys los vir Krienkie Joubert van Kleinfontein. Dit is ‘n nuttige wenk om jouself reg te help spel. Sy skryf: “Ek onthou dat interessant een r en twee s’e het, want ek dra een Rok en twee Skoene.”
 
Dís nou ‘n interessant wenk!
 
‘n Boer maak ‘n plan en ‘n gawe boer deel daardie planne met ander sodat ons almal minder hoef te sukkel. Dieselfde geld die boerehuisvrou. Stuur jou plan of wenk, gemerk Boer-se-plan, aan oppiestoep@mweb.co.za en staan ‘n kans om die boek, Bone-renaissance, van Engela van Eyssen te wen. Huishouwenke is ook welkom. As jy ‘n landbou- of huishouverwante probleem het wat jou grys hare gee, stuur dit ook, dan kyk ons of ons by die kenners ‘n oplossing vir jou probleem kan kry.

Onderwerpe: Wenke
Lesers kommentaar
Posted by: Petra_702
2012-05-06 @ 7:29:18
 ek sukkul ook altyd,kyk dit in die woordeboek op en sukkel maar weer tot die volgende keer. Baie dankie,ek sal die een nie weer vergeet nie!!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia