Loading
Hou jou enjin koelkop
2011-10-18
‘n Boer maak ‘n plan en ‘n gawe boer deel daardie planne met ander sodat ons almal minder hoef te sukkel. Dieselfde geld die boerehuisvrou. Stuur jou plan of wenk
 
Motorwenke uit die jaar toet
2011-09-27
Vandeesweek se wenk kom uit die Suid-Afrikaanse Boerderyjaarboek van 1925, maar dit geld vandag eweseer:
 
Interessante wenk!
2011-09-20
Vandeesweek se wenk slaan ‘n prys los vir Krienkie Joubert van Kleinfontein. Dit is ‘n nuttige wenk om jouself reg te help spel.
 
Wenk: ‘n Koele lafenis
2011-09-13
Vandeesweek se wenk kom uit die Suid-Afrikaanse Boerderyjaarboek van 1925. Dit is ‘n resep vir lekker lemoenstroop wat op die warm somersdae sommer vorentoe smaak:
 
Boer se plan: Erdwurms
2011-09-06
Annemarie Joubert van Kleinfontein wen vandeesweek ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met haar erdwurmplaas. Sy skryf:
 
Wenk: Brilblinkvryf
2011-08-30
Drup ‘n druppeltjie gliserien op brillense voordat hulle blinkgevryf word. Dit help om hulle langer skoon te hou en help ook teen wasem.
 
Wenk: Skurwe hakskene
2011-08-23
Die somer is hier en daarmee saam skurwe hakskene...
 
Wenk: Ritssluiters
2011-08-16
Tasse en reissakke het deesdae ritssluiters wat hulle mooi stofdig toemaak. Maar somtyds haak so ‘n ritssluiter vas...
 
Systap slaggatskade
2011-08-09
Met slaggate wat ‘n toenemende verskynsel op Suid-Afrika se paaie word, moet ‘n mens baie katvoet bestuur om skade en selfs lewensverlies te voorkom. Somtyds is dit onmoontlik om ‘n slaggat te vermy...
 
Probeer ‘n peuselbraai
2011-08-02 | 1 het kommentaar gelewer
Vleisbraai is ‘n lekker ding, maar dit het ook sy onlekker elemente: Al die gaste sit en honger word terwyl een of twee die vleis braai. Sodra die vleis gaar is, kry elkeen ‘n massiewe bord kos om te verorber en daarmee is die geselligheid op ‘n einde.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?