Loading
Skaaphond?
2011-09-17
Annemarie Joubert het hierdie moederlike foto op die plaas van Nic Malan naby Kroonstad geneem.
 
Een van die dae
2011-08-27
Een van die dae wei ons beeste weer pensdiep in die kikoejoe.
 
Dscf0055!
2011-08-20
Oom Dawie Scholtz en sy vriende ry Vierkleur se voorbrande na.
 
Lekkerrr!
2011-08-13
Mienke Jansen het ‘n heerlike modderkoek gebak op Oupa se plaas. Happie?
 
Plaaslewe bo!
2011-08-06
Dené, Loan en Boerie Verster van Tzaneen geniet die plaaslewe en kan veral vir stuurwerkies gebruik word.
 
Vlakreus!
2011-07-16
Nicolas de Souza net hierdie reuse vlakvark eiehandig met sy 308 op die plaas, Steenbokpan, naby Thabazimbi platgetrek. Die knewel het 132 kg geweeg. Jaco van Zyl het die foto ingestuur.
 
Pasop vir die honde!
2011-07-09
Mooinooi en Wagter dink hulle is baie mooi.
 
Meer as geld
2011-06-25
Elmé Jansen van Vierkleur, Cullinan, se hoendergetalle is wel nog nie groot genoeg vir ‘n winsgewende boerdery nie, maar dis darem lekker op die plaas!
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?