Handig
Verwante artikels
Wen met ‘n naam! Woensdag, 27 Julie
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2011-07-27 | 0 Kommentaar
BJ de Klerk van Makwassie wen ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met sy bydrae: My pa se plasie langs die Klerksdorp-dam se naam was “Spook en Spartel”. Mnr De Klerk het ook die volgende interessante kennisgewings ingestuur:
![]() |
![]() |
![]() |
Jy kan ook ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong wen. Stuur vir ons ‘n interessante plaasnaam wat jy gesien het of ‘n foto van in interessante plaasnaambord of kennisgewing aan oppiestoep@mweb.co.za. Onthou om jou posadres in te sluit.
Onderwerpe: Naamborde | |
Gee jou mening








