Loading
Handig
Raak naam!: Woensdag 7 September
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2011-09-07 | 0 Kommentaar
Puik 
 0
 | Swak 
 0

David Aucamp van Maclear wen vandeesweek ’n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met sy plaasnaam. Hy skryf:
 
Hier in die Oos-Kaap het ons snaakse name. ‘n Goeie vriend van my se plaas net duskant Ugie se naam is Minnehaha. Dit beteken Water wat lag en daar word lekker gelag en gekuier!
 
(Dalk moes David eerder sy bydrae vir Boerselag gestuur het.)
 
Jy kan ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong wen. Stuur vir ons ‘n interessante plaasnaam wat jy gesien het of ‘n foto van ‘n interessante plaasnaambord of kennisgewing. Stuur dit gemerk Boersenaam na oppiestoep@mweb.co.za.

Onderwerpe: Naamborde
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia