Loading
Werk nog steeds
2011-09-27 | 1 het kommentaar gelewer
As die ou staatmaker nie meer sy man in die land kan staan nie, doen hy steeds diens om mooi te lyk.
 
So hoort dit
2011-09-21
Koos en Ansie Prinsloo se plaasnaamborg sê alles van die boer se gesindheid en aard.
 
‘n Mens voel sommer tuis!
2011-09-14
Annemarie Joubert wen vandeesweek ’n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met haar foto van Peet se gesellige en interessante Padstal.
 
Raak naam!: Woensdag 7 September
2011-09-07
David Aucamp van Maclear wen vandeesweek ’n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met sy plaasnaam. Hy skryf:
 
Boersenaam: Woensdag 31 Augustus
2011-08-31
“‘n Jaar gileede kon ek nie nitsman spjel nie en nou is ek ien.”
 
Boersenaam: Woensdag 24 Augustus
2011-08-24
Dis opvallend dat Jakkalsgat se mense nie met skape probeer boer nie.
 
Die Du Plooys van Soetmelksvlei?
2011-08-17
“Kan dit dalk die Du Plooys van Soetmelksvlei wees?” vra Annemarie Joubert wat hierdie pragtige plaasnaambord ingestuur het.
 
Boersenaam: Woensdag 10 Augustus
2011-08-10
Maritza Meiring wen vandeesweek ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met die naam van ‘n plaas wat sy net buite die dorpie, Maclear, gesien het. Sy reken Whisky Creek behoort ‘n lekker jollie plaas te wees.
 
Wen musiek met ‘n naam
2011-08-03
Jy kan ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong wen. Stuur vir ons ‘n interessante plaasnaam wat jy gesien het of ‘n foto van ‘n interessante plaasnaambord of kennisgewing. Stuur dit gemerk Boersenaam aan oppiestoep@mweb.co.za.
 
Wen met ‘n naam! Woensdag, 27 Julie
2011-07-27
BJ de Klerk van Makwassie wen ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met sy bydrae: My pa se plasie langs die Klerksdorp-dam se naam was “Spook en Spartel”. Mnr De Klerk het ook die volgende interessante kennisgewings ingestuur...
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?