Loading
Handig
Donderdag is markdag – Donderdag 7 Julie
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2011-07-07 | 0 Kommentaar
Puik 
 3
 | Swak 
 0

Plaas jou kleinadvertensie gratis en kyk watter winskope bied ander boere.
 
Stuur jou boerderyverwante kleinadvertensie (maksimum 25 woorde) gemerk Boer-se-mark aan oppiestoep@mweb.co.za. Onthou om die prys en kontaknommer in te sluit. Geen advertensies van eiendomsagente sal aanvaar word nie. Boer-se-mark behou die reg voor om enige advertensie te weier.
 
Besproeiing en waterhantering
Vir AL u besproeiing- en waterbenodigdhede. Pompe, pype en toebehore. Ons vervaardig ook opslaanwatertenks vir u veekampe volgens eie groottes. Skakel JB Stamp 012-331-2202.  
 
Boeke
Het jy ou Afrikaanse boeke waarvan jy wil ontslae raak? Dom Boer se Boekboerdery versamel ou boeke. E-pos domboer01@mweb.co.za.
 
Grassnyer gesoek
Ek is op soek na ’n tweehandse “Sprinkaan”-grassnyer (vir gebruik op veldgras) wat nog in ‘n goeie toestand is. Stuur asb besonderhede na ma.annemarie@gmail.com
 
Honde
Opregte, oulike miniatuur-worshondjies te koop. Skakel Marlien by 082-645-2795.
 
Vermaak
Konsert- en fondsinsamelingveilingsbesprekings by 083-388-5509 of 082-894-8058 e-pos info@bosveldklong.co.za of thys@bosveldklong.co.za.

Onderwerpe: Markdag
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia