Loading
Handig
Donderdag is markdag – Donderdag 11 Augustus
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2011-08-11 | 1 Kommentaar
Puik 
 5
 | Swak 
 0

Stuur jou boerderyverwante kleinadvertensie (maksimum 25 woorde) gemerk Boer-se-mark aan oppiestoep@mweb.co.za. Onthou om die prys en kontaknommer in te sluit. Geen advertensies van eiendomsagente sal aanvaar word nie. Boer-se-mark behou die reg voor om enige advertensie te weier.
 
Beskerm jouself teen brandskade
Weiding is ‘n waardevolle bate en brand is ‘n toenemende gevaar. Ongelukkig is dit moeilik om die waarde van weiding te bewys in versekeringseise of siviele eise teen brandstigters. Die landbouregsadviseursfirma, Van der Bank Venter, stel vir die boer ‘n volledige portefeulje op met dokumentêre getuienis van die waarde van sy weiding, asook brandvoorkomingsmaatreëls en -bestrydingstelsels. Die portefeulje sluit ook aanbevelings in waarvolgens die boer sy regsposisie ten opsigte van brandskade kan verstewig. Praat met Retief Venter by 082-859-7518 of Anjoeshka van der Bank by 082-335-9738.
 
Besproeiing en waterhantering
Vir AL u besproeiing- en waterbenodigdhede. Pompe, pype en toebehore. Ons vervaardig ook opslaanwatertenks vir u veekampe volgens eie groottes. Skakel JB Stamp 012-331-2202.  
 
Boeke
Het jy ou Afrikaanse boeke waarvan jy wil ontslae raak? Dom Boer se Boekboerdery versamel ou boeke. E-pos domboer01@mweb.co.za.
 
Drukgange
Vir netjiese drukgange volgens jou behoefte, vas of verskuifbaar, met skuifhekke en kopklamp, sementwaterbakke en ander toerusting, skakel Niel Fyfer 072-236-2178.
 
Grassnyer gesoek
Ek is op soek na ’n tweehandse “Sprinkaan”-grassnyer (vir gebruik op veldgras) wat nog in ‘n goeie toestand is. Stuur asb besonderhede na ma.annemarie@gmail.com.
 
Honde
Opregte, oulike miniatuur-worshondjies te koop. Skakel Marlien by 082-645-2795.
 
Jakkals se moses
E-Shepherd-skaaphalsbande teen roofdiere werk regtig. Kontak Mariette van Dyk by 083-594-8438 of 012-460-5964. Besoek ook http://www.eshepherd.biz/.
 
Kappie vir Nissan 1400
Kappie vir Nissan 1400 te koop. R500. Cullinan. Skakel 079-712-2252.
 
Melkkoei te koop gesoek
Holstein- of Jerseykoei in melk of dragtig te koop gesoek vir kleinhoewe. Skakel Ronald 082-330-7874.
 
Seile
Koop alle groottes en tipes seile regstreeks by die vervaardigers teen baie beter pryse as die koöperasies of ander verskaffers. Kontak Paul Ras 083-227-0684. Aflewering kan gereël word.
 
Vermaak
Konsert- en fondsinsamelingveilingsbesprekings by 083-388-5509 of 082-894-8058 e-pos info@bosveldklong.co.za of thys@bosveldklong.co.za.

Onderwerpe:
Lesers kommentaar
Posted by: Mariette-van-Dyk_429
2011-08-16 @ 2:44:50
 My e-pos is mariette@eshepherd.biz as jul belangstel in die skaaphalsbande kan vir my e-pos stuur vir meer inligting of bestellings. Baie dankie en groete Mariette van Dyk
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia