Handig
Verwante artikels
Wrange waarheid
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2012-02-20 | 0 Kommentaar
Die boer lewer ‘n vrag pampoene by die gestig af en een van die inwoners word aangesê om hom te help aflaai. Terwyl hulle ‘n ruskansie geniet vra die boer: “Het jy al ooit geboer?”
“Ja, ek het al geboer,” antwoord die inwoner. “Was jy al ooit in ‘n gestig?”
“Nee.”
“Wel, laat ek jou dit sê, dis beter as boerdery.”
Onderwerpe: Boer se lag | |
Gee jou mening





