Handig
Verwante artikels
So 'n bek...
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2012-01-30 | 0 Kommentaar
“Dit spyt my,” sê Jorsie vir die kat, “dat ek jou bek vol konfyt moet smeer, maar as ek dit nie doen nie, sal my ma weet dis ek wat weer by die konfytblik was.”
Onderwerpe: Boer se lag | |
Gee jou mening





