Loading
Handig
Pratende papegaai
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2012-02-03 | 0 Kommentaar
Puik 
 0
 | Swak 
 0

Koos koop ‘n papegaai wat kan praat. Twee dae later kom hy terug by die troeteldierwinkel.

“Die papegaai wil nie praat nie!” raas Koos.

“Het jy ‘n klokkie vir hom?” vra die winkeleienaar.

Koos koop ‘n klokkie en ‘n paar dae later is hy weer terug. 

“Die pagegaan praat steeds nie.”

So koop Koos die een na die ander speelgoed vir die papegaai. Na twee weke kom hy terug met ‘n dooie papegaai.

“Het hy enigiets gesê voor hy dood is?” vra die winkeleienaar.

“Ja,” antwoord Koos.  “Het daai winkel geen papegaaikos nie?”

Onderwerpe: Boer se lag
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia