Loading
Handig
Verwante artikels
Ou Koeie
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2012-01-26 | 0 Kommentaar
Puik 
 2
 | Swak 
 0

Stadsboer: “Wat het jy verlede jaar vir jou koei ingegee toe sy siek was?”

Dorpsboer: “Terpentyn.”

Die volgende dag sê die stadsboer: “Ek het die koei toe terpentyn ingegee, maar sy het net daar op die plek dood neergeslaan.”

Dorpsboer: “Dis snaaks. Myne het presies dieselfde gedoen.”

 

Onderwerpe: Boer se lag
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia