Loading
Handig
Verwante artikels
Hengelstorie
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2012-01-09 | 0 Kommentaar
Puik 
 0
 | Swak 
 0

Nare waarheid

Twee ouens ontmoet mekaar by die forelwaters. “Ek is hier omdat ek wil ontsnap van die stad se geraas en gewoel en besoedeling. Ek wil die vars lug in my longe voel, die geur van die gras en bome indrink, die natuur en die stilte geniet, my oor die verbydrywende wolke en die towerkleure van die sonsondergang verwonder...”

“Ek is hier,” antwoord die tweede ou, “omdat my seun leer trompet speel.” 

Onderwerpe: Boer se lag
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia