Loading
Handig
Geduld, geduld
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2012-01-23 | 0 Kommentaar
Puik 
 1
 | Swak 
 0

Die minister van Landbou besoek ‘n plaas en maak of sy baie belangstel in die boerdery. “Hoekom het daardie bees nie horings nie?” vra sy.
“Daar kan verskeie redes wees waarom beeste nie horings het nie,” antwoord die boer geduldig. “Horings kan ander beeste beseer, daarom onthoring boere beeste chemies of met ‘n onthoringbout wat met hitte werk of met ‘n horingknipper- of saag. Sommige rasse word ook totaal sonder horings gebore. Maar hierdie besondere bees het nie horings nie omdat dit ‘n perd is.”


Onderwerpe: Boer se lag
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia