Handig
Verwante artikels
Flinkdink
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2012-02-13 | 0 Kommentaar
Die man het saam met sy vriende gekuier en toe hy weer sien, begin die son al opkom. Hy kry ‘n blink plan om huismoles te vermy. Hy bel huis toe en toe sy vrou antwoord, hyg hy: “Moenie die losprys betaal nie, Liefie – ek het ontsnap.”
Onderwerpe: Boer se lag | |
Gee jou mening





