Handig
| Wrange waarheid | |
![]() | 2012-02-20 |
| Die boer lewer ‘n vrag pampoene by die gestig af en een van die inwoners word aangesê om hom te help aflaai. | |
| Flinkdink | |
![]() | 2012-02-13 |
| Die man het saam met sy vriende gekuier en toe hy weer sien, begin die son al opkom. Hy kry ‘n blink plan om huismoles te vermy. ” | |
| Pratende papegaai | |
![]() | 2012-02-03 |
| Koos koop ‘n papegaai wat kan praat. Twee dae later kom hy terug by die troeteldierwinkel. | |
| So 'n bek... | |
![]() | 2012-01-30 |
| “Dit spyt my,” sê Jorsie vir die kat, | |
| Ou Koeie | |
![]() | 2012-01-26 |
| Stadsboer: “Wat het jy verlede jaar vir jou koei ingegee toe sy siek was?” | |
| Geduld, geduld | |
![]() | 2012-01-23 |
| Die minister van Landbou besoek ‘n plaas en maak of sy baie belangstel in die boerdery. “Hoekom het daardie bees nie horings nie?” vra sy. | |
| Ai tog die Ingels | |
![]() | 2012-01-16 |
| Ai tog die Ingels... | |
| Hengelstorie | |
![]() | 2012-01-09 |
| Twee ouens ontmoet mekaar by die forelwaters. “Ek is hier omdat ek wil ontsnap van die stad se geraas en gewoel en besoedeling. | |
| Kersgeskenk op bêk ôrder | |
![]() | 2011-12-24 |
| Herman Toerien het die Kersfeesstorie ingestuur. Lekker lees! | |
| Pasop vir die lekker kêrels | |
![]() | 2011-10-26 |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die broers, GC en SB Hobson, het in 1943 die boek, Aan Jannie, geskryf, maar die waarhede daarin geld vandag nog. Lees elke Saterdag nog ‘n brief aan Jannie in Oppiestoep. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















