Handig
| Trou is nie perdekoop nie | |
![]() | 2011-10-26 |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die broers, GC en SB Hobson, het in 1943 die boek, Aan Jannie, geskryf, maar die waarhede daarin geld vandag nog. Lees elke Saterdag nog ‘n brief aan Jannie in Oppiestoep. | |
| Die waarde van geld | |

| Pasop vir die lekker kêrels | |
![]() | 2011-10-26 |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die broers, GC en SB Hobson, het in 1943 die boek, Aan Jannie, geskryf, maar die waarhede daarin geld vandag nog. Lees elke Saterdag nog ‘n brief aan Jannie in Oppiestoep. | |
| Die draagkrag van 'n plaas | |
![]() | 2011-10-26 |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die broers, GC en SB Hobson, het in 1943 die boek, Aan Jannie, geskryf, maar die waarhede daarin geld vandag nog. Lees elke Saterdag nog ‘n brief aan Jannie in Oppiestoep. Aan Jannie Ek is besig om die grond weerskante van die prieel te laat omploeg en gelyksleep. Al sit ek maar in die ou stootkarretjie en aankyk, dis vir my darem ‘n voorreg om weer in die gewoel te wees. Augus het die blok nou die middag diep gestel en die osse probeer vassteek. As die blok haak, vat die rooispan dat hulle klein word. Maar bly staan, moenie glo nie! Andries waai net ‘n slag met die sweep en dan wip-wip Augus agter aan die blokstert en borrel die kluite oor die bak soos die rooies die snykant deur die grond laat vreet. Die akkers is al gelyk. Nog net wallesleep en dan waterlei.Ek is van plan om ‘n lap gars te saai en die koeie wat vanjaar in die winter kalwe, elke dag ‘n paar uur met kalwertjies en al op die groenvoer te laat loop. J | |
| As dit die dag reën... | |
![]() | 2011-09-24 | 1 het kommentaar gelewer |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die broers, GC en SB Hobson, het in 1943 die boek, Aan Jannie, geskryf, maar die waarhede daarin geld vandag nog. Lees elke Saterdag nog ‘n brief aan Jannie in Oppiestoep. | |
| Aan Jannie: Tussen die bye en ver van die koek | |
![]() | 2011-09-17 |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die broers, GC en SB Hobson, het in 1943 die boek, Aan Jannie, geskryf, maar die waarhede daarin geld steeds. Lees elke Saterdag nog ‘n brief aan Jannie in Oppiestoep. | |
| Aan Jannie: Reën maak die boer koning | |
![]() | 2011-09-10 |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die boek, Aan Jannie, is in die veertigerjare van die vorige eeu deur die broers, GC en SB Hobson, geskryf, maar die waarhede daarin geld steeds. Lees elke Saterdag nog ‘n brief aan Jannie in Oppiestoep. | |
| Aan Jannie: Probeer alle dinge en behou dié wat betaal | |
![]() | 2011-09-03 |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die boek, Aan Jannie, is in die veertigerjare van die vorige eeu deur GC en SB Hobson geskryf, maar die waarhede daarin geld steeds. Lees elke Saterdag nog ‘n brief aan Jannie in Oppiestoep. | |
| Aan Jannie: Pasop vir die bank | |
![]() | 2011-08-27 |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die boek, Aan Jannie, is in die veertigerjare van die vorige eeu deur GC en SB Hobson geskryf, maar die waarhede daarin geld steeds. Lees elke Saterdag nog ‘n brief aan Jannie in Oppiestoep. | |
| Aan Jannie: Spekuleer is nie sonde nie | |
![]() | 2011-08-20 |
| Jannie Steyn se gryse ou vader stuur nog ‘n brief aan sy seun op universiteit. Die boek, Aan Jannie, is in die veertigerjare van die vorige eeu deur GC en SB Hobson geskryf, maar die waarhede daarin geld steeds. Lees elke Saterdag verder aan Aan Jannie in Oppiestoep. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk