Onderwerpe resultate vir: Wol
| Wolmark beweeg sywaarts | |
![]() | 2012-04-19 | 0 Kommentaar |
| Wolpryse het op vandeesweek se veiling sywaarts beweeg te midde van algemene markonsekerheid. Cape Wools se Merino-aanwyser het met ’n geringe 0,3% tot R99,11/k | |
| Wolpryse val nog verder | |
![]() | 2012-04-05 | 0 Kommentaar |
| Vir die tweede week in ‘n ry het die prys van wol teruggesak en het Cape Wools se Merino-aanwyser verswak. | |
| Die wolmark sak bietjie terug | |
![]() | 2012-03-29 | 0 Kommentaar |
| Cape Wools se Merino-aanwyser het vandeesweek met 2% teruggesak om op R102,06/kg (skoonwol) te sluit. | |
| Wolmark stuit nie teen sterker rand nie | |
![]() | 2012-03-15 | 0 Kommentaar |
| ’n Sterker rand kon die wolmark nie op dié week se veiling stuit nie en Cape Wools se Merino-aanwyser het aansienlik gestyg. | |
| Wolmark tel op | |
![]() | 2012-03-08 | 0 Kommentaar |
| Die swakker rand het die wolmark op dié week se veiling gestut en Cape Wools se Merino-aanwyser het hoër gesluit. | |
| Sterker rand laat wolprys daal | |
![]() | 2012-03-01 | 0 Kommentaar |
| Die wolprys op vandeesweek se veiling in Port Elizabeth het verswak weens die sterker rand. Maar dit is steeds 23% hoër as op dieselfde veiling verlede seisoen | |
| SA skeerders gunstelinge om wêreldkroon te verower | |
![]() | 2012-02-28 | 0 Kommentaar |
| Dit is tyd vir die 15de wêreldskaapskeer-kampioenskappe, die Golden Shears en Suid-Afrika is ‘n gunsteling om weer die wêreld se handskeerkampioen op te lewer. | |
| Wolmark bly positief | |
![]() | 2012-02-02 | 0 Kommentaar |
| Die wolmark het hierdie week effens hoër gesluit en Cape-Wools se Merino-aanwyser het met 0,5% gestyg tot R103,01/kg (skoonwol. | |
| Wolmark staan sy man | |
![]() | 2012-01-26 | 0 Kommentaar |
| Die wolmark het die week te midde van ‘n sterker rand goed vertoon. Volgens Ona Viljoen van Cape Wools het die Merino-aanwyser feitlik onveranderd op R102,47/kg | |
| Wolprys daal, produksie dalk ook laer | |
![]() | 2012-01-20 | 0 Kommentaar |
| Na rekordpryse die afgelope paar weke het die wolprys die week effens terruggesak. Volgens Ona Viljoen van Cape Wools het die Merino-aanwyser met 2,4% gedaal to | |
| |
Gee jou mening















