Loading
Onderwerpe resultate vir: Wetgewing
Afrikaans in gedrang
2012-02-03 | 0 Kommentaar
Die jongste weergawe van die Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale bedreig Afrikaans se status as amptelike taal in nasionale staatsdepartemente.
 
Veranderings in die Omgewingswet verwelkom
2011-11-08 | 0 Kommentaar
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het in ‘n verklaring gesê dat hy die Departement van Omgewingsake se besluit om dele van die Nasionale Omgewingsbestuurs
 
Grondeiseproses dalk heropen
2011-10-03 | 0 Kommentaar
President Jacob Zuma het tydens 'n sake-ontbyt in Sandton gesê die regering kyk na die heropening van die grondrestitusie-proses. Hy het gesê dat die proses se
 
Bêre daai gevaarlike wapen
2011-09-27 | 0 Kommentaar
Een van die dae gaan ‘n boer nie meer geken word aan die knipmes in sy sak as die konsepwet op Gevaarlike Wapens deurgevoer word nie. Die voorgestelde wet is i
 
Agri SA bekommerd oor Groenskrif
2011-09-01 | 0 Kommentaar
“Agri SA is bekommerd oor die gedagterigting dat die staat die grootste grondbesitter van produktiewe landbougrond wil wees en dat daar beperkings op privaatbes
 
Nuwe grondeise is vergesog
2011-05-12 | 0 Kommentaar
Die landboubedryf is die afgelope 17 jaar reeds ernstig geknou deur die voortslepende grondeiseproses. Nou skep gerugte dat nuwe eise toegelaat gaan word opnuut
 
Voorgestelde toltariewe is uitbuiting
2011-04-05 | 0 Kommentaar
Waarom kos dit dubbeld soveel om ‘n pad in Suid-Afrika te bou as oorsee? Waarom moet die publiek vir hierdie duur paaie opdok?
 
Boere gaan nie grond prysgee
2011-03-16 | 0 Kommentaar
Die ANC moet self sy verkiesingsbeloftes nakom en dit nie afwentel na landbouwerkgewers nie, sê TLU SA.
 
Vuil water toets die regsproses
2011-02-23 | 0 Kommentaar
“Waterbesoedeling is ‘n kriminele oortreding en dit moet deur die polisie ondersoek word.” Aan die woord is mnr Louis Meintjes, adjunk-president van TLU SA en o
 
Los BTW op tolgeld vra AfriForum
2011-02-17 | 0 Kommentaar
AfriForum het vandag die ministers van Vervoer en Finansies en die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap skriftelik versoek om toe te sien dat tolgeld van BTW
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia