Loading
Onderwerpe resultate vir: Wes-Kaap
Laerskool Buffeljagsrivier presteer op die “Kaapse suiwelervaring” Ekspo
2011-11-09 | 0 Kommentaar
Tydens die afgelope “Kaapse suiwel-ervaring” op Sandringham by Stellenbosch het Laerskool Buffeljagsrivier van Swellendam sy naam hoog gehou. Die laerskool het
 
Geslaagde “suiwelervaring” in die Kaap aangebied
2011-11-08 | 0 Kommentaar
Die Kaapse “Suiwelervaring”-Ekspo is onlangs vir die eerste maal op Sandringham tussen Kaapstad en die Paarl aangebied. Die geleentheid, wat daarop gemik was om
 
Prins Charles is gek oor wol en self ‘n wolboer
2011-11-08 | 0 Kommentaar
Prins Charles, die Prins van Wallis, het verlede week met leiers uit die Suid-Afrikaanse wolbedryf kennis gemaak op ’n funksie wat deur Cape Wools, die Wol-teks
 
Nasionale Skolemelkdag suksesvol in die wes kaap aangebied
2011-10-31 | 0 Kommentaar
Die Nasionale Skolemelkdag, ’n MPO (Melk Produsente Organisasie)-inisiatief, word deesdae in elke provinsie in die land aangebied. Die oogmerk van die dag is om
 
Plaaswerkers kry erkenning
2011-10-28 | 0 Kommentaar
“Plaaswerkers is ongelooflik belangrik vir die Wes-Kaap, en die Provinsiale Regering besef dit”, het Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse Minister van Landbou en Lan
 
Bien Donné trek ‘n nuwe baadjie aan
2011-10-17 | 0 Kommentaar
Die Bien Donné Landbou Expo wat in Simondium buite Franchhoek aangebied word, sal voortaan as die Bien Donné Agri Cape Week bekend staan.
 
Wes Kaapse Departement van Landbou as die beste departement in Suid Afrika aangewys
2011-09-30 | 0 Kommentaar
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou is onlangs deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Regerings-ouditeure (saiga) as die beste departement in Suid-Afrika vir
 
Noodhulp vir volstruisboere
2011-09-05 | 0 Kommentaar
Die Wes-Kaapse regering het ingespring om volstruisboere van Oudtshoorn finansieel by te staan nadat nasionale befondsing opgedroog het. Mnr Gerrit van Rensburg
 
HRW se verslag ernstig deur georganiseerde landbou bevraagteken
2011-08-25 | 0 Kommentaar
Die opspraakwekkende verslag wat Human Rights Watch vrygestel het, is wyd vanuit landboukringe veroordeel. Die verslag getiteld ‘Ripe with Abuse - Human Rights
 
Kom kyk hoe werk dit by die Megaweek
2011-08-15 | 0 Kommentaar
Die uitdrukking van 'n prentjie wat 'n duisend woorde sê is dalk al 'n geykte een maar wanneer daardie prentjie in 'n regstreekse demonstrasie omskep word, is d
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia