Onderwerpe resultate vir: Tata
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| Boere sê hallo vir Tata | |
![]() | 2011-07-30 | 0 Kommentaar |
| Baie boere het hierdie jaar by Nampo die geleentheid gebruik om met die enkelkajuit Tata Xenon XXL te gaan bladskud. Sy dubbelkajuit-boetie is reeds ’n ou beken | |
| Tata Zenon XXL 2,2 LWB is meer as ’n bakkie:Tata is jou flukse vennoot! | |
![]() | 2010-09-13 | 0 Kommentaar |
| ’n Kragtige, flukse staatmaker wat meer as sy deel tot jou boerdery bydra – dit is die nuwe Tata Xenon. | |
| Tata is die tawwe trok vir flink vervoerwerk! | |
![]() | 2010-08-05 | 0 Kommentaar |
| ’n Rateltaai vragmotor wat sy vrag soos ’n man dra en baie min vra, is die Tata 1518-agttonner, waarvan Kobus Groenewald van Xhariep Fencing & Transport op Petr | |
| Kom sê hallo vir Tata by Nampo | |
![]() | 2010-07-12 | 0 Kommentaar |
| Boere ken al Tata se geen-nonsens Telcoline-bakkies wat met hulle taaie betroubaarheid ’n sleutelrol in die donkiewerk op talle plase in Suid-Afrika speel. | |
| Kom sê weer hallo vir Tata by Nampo | |
![]() | 2010-06-28 | 0 Kommentaar |
| Kom kyk self – die Xenon is so sierlik dat jy kwalik kan ophou om na hom te kyk en so koesterend dat jy telkens langer in sy gerieflike kajuit wil vertoef. | |
| Tata Xeno 2.2L Dicor 4x4 dubbelkajuit: Hier’s nou ’n waardige bakkie vir die baas van die plaas | |
![]() | 2010-02-01 | 0 Kommentaar |
| Dié bakkie so mooi dat jy kwalik kan ophou om na hom te kyk en so koesterend gerieflik dat jy jouself moet dwing om uit sy ruim dubbelkajuit te klim na die gewo | |
| Tata Xenon: Die geen nonsens bakkie vir die baas van die plaas | |
![]() | 2008-04-01 | 0 Kommentaar |
| Oopkop boere eis die beste as dit by plaaswerk kom. Daarom draf daar reeds talle Tata Telcoline-werkeselbakkies op Suid-Afrika se plase. Maar nou bied Tata ook | |
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| |
Gee jou mening












