Loading
Onderwerpe resultate vir: TLU SA
Boere maak Afrika se lewe beter
2012-05-16 | 0 Kommentaar
Nege-en-dertig boere het onlangs betrokke geraak by die Kongolese regering nadat hulle uitgenooi is om hulle kennis te deel. Die regering het 85 000ha grond be
 
Stuit die terreur! TLU SA maak die wêreld wakker
2012-05-04 | 1 Kommentaar
Gemiddeld twee plaasaanvalle elke week – dit is hoe dit gaan sedert die begin van 2012. Tot die helfte van April was daar 34 plaasaanvalle waartydens 13 mense v
 
TLU SA gekant teen tolgelde
2012-04-17 | 0 Kommentaar
TLU SA het sy stem gevoeg by instellings wat beswaar maak teen die voorgestelde tolpaaie in sekere dele van die land.
 
Veiligheid op plase moet bevorder word
2012-03-15 | 1 Kommentaar
Volgens die Ministerie van Polisie kan boere binnekort ‘n nuwe plan vir landelike veiligheid verwag. In terme van die plan sal veiligheid op plase tot ‘n voorra
 
Sasol se kunsmisdebakel
2012-03-09 | 0 Kommentaar
Sasol het by Graan SA se jaarkongres by Nampopark bekendgemaak dat hulle ‘n landboutrust van R30 miljoen gaan stig wat die mededingendheid van die landboubedryf
 
Europese Parlement veroordeel plaasmoorde in SA
2012-03-07 | 0 Kommentaar
Agt en veertig Europese Parlementslede uit 19 lidlande het plaasmoorde op blanke boere in Suid-Afrika veroordeel. In ’n verklaring wat aan die Europese Parlemen
 
Landbou teleurgesteld met begroting
2012-02-24 | 0 Kommentaar
TLU SA het sy misnoeë met die begroting uitgespreek weens die feit dat landbou afgeskeep word en dat boere eenvoudig in die groot ekonomiese massa verdwyn.
 
Stedelinge draai hul rug op Malema
2012-01-17 | 0 Kommentaar
Julius Malema, geskorste ANC-jeugleier, se gewildheid het sedert 2009 aansienlik afgeneem.
 
Malema se trekpas word verwelkom
2011-11-11 | 0 Kommentaar
Die omstrede jeugleier van die ANC is uit die party geskop. Die uitspraak van die ANC se dissiplinêre komitee, teen Julius Malema en ander lede van die jeugliga
 
Malema kry weer pak in die hof
2011-11-07 | 0 Kommentaar
Die Grondwetlike Hof het verlede week die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, se aansoek om direkte toegang tot die Grondwetlike Hof te kry, om teen die uitspraak
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia