Loading
Onderwerpe resultate vir: Suiwel
Goeie vooruitsigte vir melkboere
2012-01-13 | 0 Kommentaar
Melkboere kan weer bietjie asem skep nadat Parmalat produsenteprysverhogings met ingang van 1 Februarie 2012 aangekondig het. Volgens die MPO sal UHT-melkprodus
 
Geslaagde “suiwelervaring” in die Kaap aangebied
2011-11-08 | 0 Kommentaar
Die Kaapse “Suiwelervaring”-Ekspo is onlangs vir die eerste maal op Sandringham tussen Kaapstad en die Paarl aangebied. Die geleentheid, wat daarop gemik was om
 
Kanadese boer steeds op hongerstaking
2011-10-21 | 0 Kommentaar
Die melkboer wat daaraan skuldig bevind is dat hy ongepasteuriseerde melk van sy plaas af in die Kanadese Ontario-provinsie verkoop het is nou reeds drie weke o
 
Kanadese melkboer begin met hongerstaking oor hofuitspraak
2011-10-06 | 0 Kommentaar
‘n Kanadese boer in die Ontario-provinsie gaan vir die tweede keer in sy lewe tot ‘n hongerstaking oor gaan nadat hy ‘n hofstryd van 5 jaar verloor het wat hom
 
Maatskappy sommer “stukke beter” sê Clover
2011-09-07 | 0 Kommentaar
Die suiwelreus, Clover, het begin met ‘n proses om sy embleem, handelsmerke en verpakking te verander in ooreenstemming met die tema: “Way Better.” Clover, wat
 
Parmalat verhoog produsentepryse
2011-09-05 | 0 Kommentaar
Parmalat het op 30 Augustus prysverhogings vir produsente in die Suid- en Oos-Kaap aangekondig. Die MPO berig in sy weeklikse nuusbrief dat alle Samelko-produse
 
Wegspring van skolemelkprojek verloop vlot
2011-08-15 | 0 Kommentaar
Die loods-skolemelkprojek wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye befonds en deur die MPO bestuur en gekoördineer word, is op 29 Julie van stap
 
Melkboere kwaad oor kaasinvoere
2011-08-08 | 0 Kommentaar
Melkprodusente is ontsteld oor die invoer van aansienlike hoeveelhede cheddarkaas deur 'n prominente melkverwerker in die Wes-Kaap. Daar word beweer dat meer as
 
Melkmaatskappy belê in Afrikaanse kultuurfees
2011-07-26 | 0 Kommentaar
Clover het ’n multimiljoenrandbelegging in die Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig. Die fees word jaarliks in Potchefstroom in die Noordwesprovinsie aange
 
Nog bewerings van ingevoerde kaas ondersoek
2011-07-22 | 0 Kommentaar
Die MPO het nog 'n klag van 'n aantal van sy lede ontvang dat gerugte van laag-geprysde kaas wat ingevoer word, 'n verhoging in hul produsentepryse verhinder.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia