Loading
Onderwerpe resultate vir: Stropers
Jumil sleepstroper bevry die boer
2011-08-05 | 0 Kommentaar
Die JM 390G word stewig langs ’n trekker van 56 kW gemonteer en verby is dit met afhanklikheid van kontrakteurs se beloftes dat hulle dalk môre of dalk volgende
 
KMC van Rovic & Leers:Flink werktuie maak grondbone lonend
2009-10-01 | 0 Kommentaar
Geld kan uit grondbone gemaak word, maar dan moet die boer die regte toerusting vir die taak inspan.
 
John Deere se 9570 STS: Ontmoet die stroopsensasie!
2009-02-01 | 0 Kommentaar
Pure tintelende opgewondenheid borrel deur ’n volbloedboer se are as hy ’n John Deere-groen trekker of stroper sien, maar dis starre, strakke statistiek wat bep
 
Claas stroop los voor in die Swartland
2008-09-01 | 0 Kommentaar
Die Swartland se voorste boere gebruik Claas-stropers. Claas is die betroubaarste stroper met die grootste kapasiteit en werklus, sê hulle.
 
Claas stroop jou graan; nie jou sak nie
2008-06-01 | 0 Kommentaar
Pure plesier. Dit is wat strooptyd is as jy met Claas stroop, want Claas is gemaak om net die beste diens aan die boer te lewer.
 
Macdon en Vitamech neem die voortou: Stroop bone in een ekonomiese stap met MacDon
2008-02-01 | 0 Kommentaar
Die voorslag landbouwerktuigmaatskappy, Vitamech, haal al die gesukkel uit bone­stroop met sy MacDon FD 70 stropertafel, wat met sy C-vormige snystaaf bone tot
 
Vitamech maak dit maklik: Trek bone sonder trane
2008-02-01 | 0 Kommentaar
Dis nie nodig om nou weer spanne hande-arbeiders die bloedige son in te stuur nie. Daarvoor sorg Vitamech se Pickett Eenstap-bone-uit­haler, wat nie net die pla
 
Claas Lexion 600: Die wenstroper vir 'n wenoes
2008-01-01 | 0 Kommentaar
Net die beste is goed genoeg: Claas se voorloperstropers met Barloworld se voorloperdiens.
 
Stroop die soet smaak van sukses met Claas
2007-11-01 | 0 Kommentaar
Die verstandige boer kies Claas om elke pit van sy swaarverdiende oes te herwin –ekonomies, doel­treffend en gerieflik. So ’n verstandige boer is Philip de Waa
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia