Loading
Onderwerpe resultate vir: Regering
Die uitdaging: boer meer met minder
2011-11-30 | 0 Kommentaar
Die kweekhuisgasse wat landbou vrystel moet verminder word, het dr Pieter Mulder, adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye op die Voedsel-en Landbou-Organ
 
Agri SA verwelkom Motlanthe se standpunt oor grondhervorming
2011-11-11 | 0 Kommentaar
Adjunk-president Kgalema Motlanthe is van mening dat dit nie nodig is om die grondwet te verander om grondhervorming doelwitte te bereik nie omdat die bestaande
 
Skorsing van polisiekommissaris word wyd verwelkom
2011-10-25 | 0 Kommentaar
President Jacob Zuma se aankondiging dat hy die nasionale kommissaris van Polisie, Bheki Cele, geskors het hangende ‘n ondersoek word deur baie as ‘n mosie van
 
Veldtog begin om boere te “registreer”
2011-10-05 | 0 Kommentaar
KwaZulu-Natal is die eerste van die nege provinsies in die land waar 'n register van boere opgestel gaan word.
 
Grondeiseproses dalk heropen
2011-10-03 | 0 Kommentaar
President Jacob Zuma het tydens 'n sake-ontbyt in Sandton gesê die regering kyk na die heropening van die grondrestitusie-proses. Hy het gesê dat die proses se
 
Wes Kaapse Departement van Landbou as die beste departement in Suid Afrika aangewys
2011-09-30 | 0 Kommentaar
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou is onlangs deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Regerings-ouditeure (saiga) as die beste departement in Suid-Afrika vir
 
Agri SA bekommerd oor Groenskrif
2011-09-01 | 0 Kommentaar
“Agri SA is bekommerd oor die gedagterigting dat die staat die grootste grondbesitter van produktiewe landbougrond wil wees en dat daar beperkings op privaatbes
 
ANC se grondvoorstelle plaas druk op voedselsekerheid
2011-08-31 | 0 Kommentaar
Elke kommersiële boer in Suid-Afrika produseer kos vir gemiddeld 1 100 mense. Die adjunkminister van Landbou, dr Pieter Mulder sê in die lig van hierdie feit be
 
Malema voor stok om verkeerde rede sê TLU SA
2011-08-30 | 0 Kommentaar
Die kontroversiële Julius Malema, leier van die ANC Jeugliga en Floyd Shivambu, woordvoerder van die liga moet Dinsdag en Woensdag ‘n tugverhoor bywoon nadat di
 
Boere wen oor waterregte
2011-08-22 | 0 Kommentaar
Boere het ‘n oorwinning in die hof behaal met betrekking tot hulle waterregte wat eensydig deur die regering beperk is. Die saak is deur Agri SA aanhangig gemaa
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia