Loading
Onderwerpe resultate vir: Plantsorg
AVCASA gee kompendium vir die beheer van plantsiektes uit
2011-11-07 | 0 Kommentaar
Die CropLife Suid-Afrika het verlede week die eerste van 'n reeks kompendiums vir die plantbeskermingsbedryf bekendgestel. Die reeks word deur die Vereniging v
 
Veranderende weerpatrone: Wat kan boere verwag?
2011-09-05 | 0 Kommentaar
Ons hoor almal van klimaatsverandering. Eers het ons gewonder of dit nie net ’n bangmaakstorie is nie. Dit is egter nie die geval nie. Waarnemings oor baie jare
 
Jou bemestingsprogram kan wen met ammoniumsulfaat
2011-09-05 | 0 Kommentaar
Ammoniumsulfaat kan algemeen beskou word as ’n baie geskikte aanvullende bron van stikstof (N) terwyl dit in alle swael (S)-behoeftes kan voorsien. Daar bestaan
 
Acanto gee swamme op gars gas
2011-06-20 | 0 Kommentaar
Nee wat, ek kyk nie eers links of regs as dit kom by swamdoder vir my gars nie – ek vra net vir Acanto van DuPont.” Aan die woord is Gideon Albertyn van Nooitge
 
Kynoch brei sy vermoë uit om vloeibare kunsmis te lewer
2011-05-09 | 0 Kommentaar
Goeie nuus vir saaiboere op die Hoëveld is dat Kynoch se vloeibare kunsmis voortaan net oor die bult gaan wees.
 
Sit peste op hul plek met Degesch se pulsFOG verstuiwers
2011-01-07 | 0 Kommentaar
Die gunstige groei-omstandighede wat jou kweekhuis, tonnel of nethuis vir jou plante skep, is net so gunstig vir peste en plae om vooruit te boer.
 
Mielies en soja: Abacus® beskerm en vermeerder jou oes!
2010-11-25 | 0 Kommentaar
Skitternuus vir mielie- en sojaboere is dat Abacus® nie net oeste teen siektes en stremmingsfaktore beskerm nie.
 
NK Adagio CL neem leierposisie in Clearfield® mark
2010-11-03 | 0 Kommentaar
Die Clearfield®-produksiestelsel bied na-opkoms onkruidbeheer vir sonneblom. Bespuiting met Euro-Lightning® bied goeie beheer teen meeste probleemonkruide.
 
Die beginsels van weerstand teen plaagdoders: Troef jou vyand met kennis!
2010-10-01 | 1 Kommentaar
n Groot gevaar waarteen die landbouchemiese bedryf en die landbousektor moet waak, is die moontlikheid van insekte wat weerstand teen plaagdoders kan ontwikkel.
 
OmniBio™:Gesonde grondlewe lê die grondslag vir gesonde gewasse
2010-09-30 | 0 Kommentaar
Met noukeurige navorsing het Omnia vasgestel dat elke gewas sy eie grondlewesamestelling vereis.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia