Loading
Onderwerpe resultate vir: Nuus
Boere maak Afrika se lewe beter
2012-05-16 | 0 Kommentaar
Nege-en-dertig boere het onlangs betrokke geraak by die Kongolese regering nadat hulle uitgenooi is om hulle kennis te deel. Die regering het 85 000ha grond be
 
Nuwe nuus oor Skaliegas
2012-05-15 | 0 Kommentaar
Die Minister van Waterwese en Omgewingsake, Edna Molewa het moontlike eksperimentele spytkliewing (hydraulic fracturing of fracking), asook die ontwikkeling van
 
Medisynekassie
2012-05-14 | 0 Kommentaar
‘n Boer maak ‘n plan en ‘n gawe boer deel daardie planne met ander sodat ons almal minder hoef te sukkel. Dieselfde geld die boerehuisvrou. Stuur jou plan of we
 
Montic gee meer vir melk
2012-05-11 | 0 Kommentaar
Die melkkoper Montic het aangekondig dat produsentepryse met ’n verdere 15 sent per liter sal styg terugwerkend vanaf 1 Mei 2012. Die Melkprodusente-organisasie
 
Nommer asseblief?
2012-05-11 | 0 Kommentaar
Boere wat sukkel met swak selfoonseine en geknipte Telkomdrade, kan dalk eersdaags land en sand gesels. Mnr Kobus Visser van Agri SA sê in die organisasie se el
 
Energiepryse tap boere se energie
2012-05-11 | 0 Kommentaar
Dit kos nou 200% meer om ‘n sakkie aartappels te verbou as vyf jaar gelede, net as gevolg van die styging in elektrisiteitstariewe. Mnr Stefan Jacobs, voorsitte
 
Stuur jou veilingsnuus!
2012-05-10 | 0 Kommentaar
Gaan jy ‘n veiling hou? Of was jou veiling ‘n reuse sukses? Vertel ons daarvan en ons sal saam met jou bly wees. Stuur jou veilingsuitslae saam met ‘n foto van
 
Fotowedstryd vir 'n mylpaal
2012-05-10 | 0 Kommentaar
Ons nooi graag ons lesers uit om vir die spesiale gedenkuitgawe hulle heel mooiste foto’s in te stuur van enige boerderybedrywigheid of plaastoneel. Die wenfot
 
Kry meer waarde uit deurpersing
2012-05-10 | 0 Kommentaar
Met die toename in soja-aanplantings die afgelope seisoen, het dit ook tyd geword dat boere dit oorweeg om self meer waarde toe te voeg aan hulle produk deur di
 
Waterskaarste is Suid Afrika se grootste krisis
2012-05-09 | 0 Kommentaar
Die tekort aan water vir landbou sal binnekort een van Suid-Afrika se grootste probleme wees. Ongewone hoë reënval die afgelope twintig jaar het die land se wat
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia