Onderwerpe resultate vir: Naamborde
| So hoort dit | |
![]() | 2011-09-21 | 0 Kommentaar |
| Koos en Ansie Prinsloo se plaasnaamborg sê alles van die boer se gesindheid en aard. | |
| ‘n Mens voel sommer tuis! | |
![]() | 2011-09-14 | 0 Kommentaar |
| Annemarie Joubert wen vandeesweek ’n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met haar foto van Peet se gesellige en interessante Padstal. | |
| Raak naam!: Woensdag 7 September | |
![]() | 2011-09-07 | 0 Kommentaar |
| David Aucamp van Maclear wen vandeesweek ’n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met sy plaasnaam. Hy skryf: | |
| Boersenaam: Woensdag 31 Augustus | |
![]() | 2011-08-31 | 0 Kommentaar |
| “‘n Jaar gileede kon ek nie nitsman spjel nie en nou is ek ien.” | |
| Boersenaam: Woensdag 24 Augustus | |
![]() | 2011-08-24 | 0 Kommentaar |
| Dis opvallend dat Jakkalsgat se mense nie met skape probeer boer nie. | |
| Die Du Plooys van Soetmelksvlei? | |
![]() | 2011-08-17 | 0 Kommentaar |
| “Kan dit dalk die Du Plooys van Soetmelksvlei wees?” vra Annemarie Joubert wat hierdie pragtige plaasnaambord ingestuur het. | |
| Boersenaam: Woensdag 10 Augustus | |
![]() | 2011-08-10 | 0 Kommentaar |
| Maritza Meiring wen vandeesweek ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met die naam van ‘n plaas wat sy net buite die dorpie, Maclear, gesien het. Sy reken | |
| Wen musiek met ‘n naam | |
![]() | 2011-08-03 | 0 Kommentaar |
| Jy kan ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong wen. Stuur vir ons ‘n interessante plaasnaam wat jy gesien het of ‘n foto van ‘n interessante plaasnaambord of | |
| Wen met ‘n naam! Woensdag, 27 Julie | |
![]() | 2011-07-27 | 0 Kommentaar |
| BJ de Klerk van Makwassie wen ‘n musiekpiering van Thys die Bosveldklong met sy bydrae: My pa se plasie langs die Klerksdorp-dam se naam was “Spook en Spartel”. | |
| Wen met ‘n naam | |
![]() | 2011-07-13 | 0 Kommentaar |
| Het jy ‘n mooi of interessante plaasnaambord, plaasnaam of kennisgewing gesien? Deel dit met ons en wen... | |
| |
Gee jou mening















