Onderwerpe resultate vir: Misdaad
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| Europese Parlement veroordeel plaasmoorde in SA | |
![]() | 2012-03-07 | 0 Kommentaar |
| Agt en veertig Europese Parlementslede uit 19 lidlande het plaasmoorde op blanke boere in Suid-Afrika veroordeel. In ’n verklaring wat aan die Europese Parlemen | |
| VN oor plaasmoorde ingelig | |
![]() | 2011-11-30 | 0 Kommentaar |
| Die burgerregte-organisasie AfriForum het in sy spreekbeurt by die Verenigde Nasies Menseregteraad se konferensie oor minderheidsaangeleenthede in Genève, Swits | |
| Veediefstal steeds ‘n ernstige probleem | |
![]() | 2011-11-27 | 0 Kommentaar |
| Die Nasionale Veediefstalforum, waarop alle rolspelers in die rooivleisbedryf sowel as staatsdepartemente verteenwoordig is, het onlangs sy jongste statistiek b | |
| Afvaardiging gaan na VN oor plaasmoorde | |
![]() | 2011-11-27 | 0 Kommentaar |
| ʼn Afvaardiging van die burgerregte-organisasie AfriForum gaan in die komende week die Verenigde Nasies se Menseregteraad se Forum oor Minderheidsaangeleenthede | |
| Nuwe veldtog geloods: Staan Vas Teen Misdaad | |
![]() | 2011-11-15 | 0 Kommentaar |
| AfriForum se Staan Vas Teen Misdaad-veldtog is ʼn omvattende strategie oor hoe gemeenskappe hulself teen misdaad kan mobiliseer. | |
| Plaasbestuurder doodgeskiet in die Vrystaat | |
![]() | 2011-11-03 | 0 Kommentaar |
| Plaasaanvallers wat vermoedelik vee wou steel het ’n plaasbestuurder doodgeskiet en sy broer ernstig gewond. | |
| Fortis: Gratis opleiding teen misdaad! | |
![]() | 2011-09-08 | 0 Kommentaar |
| Selfbeskerming teen plaasaanvalle vereis spesialisopleiding, spesialistoerusting en spesialismetodes, sê Riaan Coetzee van Fortis, en dit is presies wat Fortis | |
| Plaasaanvalle: Boek moet keer dat mense net statistiek word | |
![]() | 2011-08-24 | 1 Kommentaar |
| “Ek is van die plaas af met net my halfverbrande nagklere aan my lyf, nadat ek die kas waarin hulle my toegesluit het, se deur moes afskop. Ons kon darem my man | |
| Veiligheid: Boere spring self in | |
![]() | 2010-07-21 | 2 Kommentaar |
| In die noorde van ons land bewys TLU SA se steunkringe dat die misdaadbedreiging tog teengestaan kan word en dat misdadigers tog aan die pen kan ry – as ons men | |
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| |
Gee jou mening














