Onderwerpe resultate vir: MPO
| Suksesvolle boeredag by Lichtenburg | |
![]() | 2012-02-28 | 0 Kommentaar |
| MPO Noordwes en Addcon het ʼn suksesvolle boeredag met die tema Praktiese kuilvoer op mnr Sakkie Roode se plaas Doornhoek in die Lichtenburg-omgewing aangebied. | |
| Verdere prysverhogings vir melkboere | |
![]() | 2012-02-06 | 0 Kommentaar |
| Clover-produsente landwyd het hierdie week goeie nuus ontvang toe hulle ingelig is van ‘n verdere produsenteprysverhoging van 20 sent per liter vanaf 1 Maart 2 | |
| Nog melkboere kry meer geld | |
![]() | 2012-01-27 | 0 Kommentaar |
| Nestlé het by verskeie ander melkkopers landwyd aangesluit deur produsenteprysverhogings met ingang van 1 Februarie 2012 aan te kondig. | |
| Nog probleme met Ierse kaas | |
![]() | 2011-11-15 | 0 Kommentaar |
| Na die beslaglegging deur Durban se Hawegesondheid van byna 22 ton Ierse cheddarkaas wat met E. Coli bakterieë besmet is, het Agri Inspec aan die MPO berig dat | |
| Nasionale Skolemelkdag suksesvol in die wes kaap aangebied | |
![]() | 2011-10-31 | 0 Kommentaar |
| Die Nasionale Skolemelkdag, ’n MPO (Melk Produsente Organisasie)-inisiatief, word deesdae in elke provinsie in die land aangebied. Die oogmerk van die dag is om | |
| Ladismith Kaas verhoog produsenteprys | |
![]() | 2011-10-10 | 0 Kommentaar |
| ‘n Wes-Kaapse melkverwerker, Ladismith Kaas het ‘n verhoging van 12,9 sent per liter in hul produsenteprys vanaf 1 Oktober aangekondig. Die MPO berig in sy week | |
| Parmalat verhoog produsentepryse | |
![]() | 2011-09-05 | 0 Kommentaar |
| Parmalat het op 30 Augustus prysverhogings vir produsente in die Suid- en Oos-Kaap aangekondig. Die MPO berig in sy weeklikse nuusbrief dat alle Samelko-produse | |
| Meester Suiwelboer in die Noordstreek aangewys | |
![]() | 2011-08-31 | 0 Kommentaar |
| Mnr Leon Thom jr, Jerseyboer van die plaas Malati naby Gravelotte in Limpopo is bekroon as Meester Suiwelboer Noord. Die MPO sê in sy weeklikse nuusbrief dat m | |
| Wegspring van skolemelkprojek verloop vlot | |
![]() | 2011-08-15 | 0 Kommentaar |
| Die loods-skolemelkprojek wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye befonds en deur die MPO bestuur en gekoördineer word, is op 29 Julie van stap | |
| Kommer oor mynaansoek naby Nylsvlei | |
![]() | 2011-08-04 | 0 Kommentaar |
| ‘n Aksiegroep is deur inwoners en ander belanghebbendes in die omgewing van Potgietersrus gestig, om seker te maak dat ‘n beoogde myn nie die omgewing skaad nie | |
| |
Gee jou mening















