Onderwerpe resultate vir: Kubota
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| Kubota laat die son skyn | |
![]() | 2012-05-03 | 0 Kommentaar |
| In Japan is die son ’n simbool van vooruitgang. Dit is dus geen wonder dat die mense van Kubota besluit het om hulle trekkers in helder oranje te tooi nie. | |
| Nampo: Kom kyk by Kubota! | |
![]() | 2010-04-01 | 0 Kommentaar |
| “Kom kyk by Kubota!” Dis wat die klinkwoord vanjaar by Nampo gaan wees, want Kubota stel vanjaar ’n paar opwindende nuwe trekkermodelle ten toon om die boer nog | |
| Kom kyk self: Kubota bied vanjaar nog meer by Nampo | |
![]() | 2009-04-01 | 0 Kommentaar |
| Vanjaar beloof Kubota nog meer opwinding met die bekendstelling van drie nuwe modelle: die nuwe, groot M128X, die B26 TLB en die L5040. | |
| Ontdek ’n skat: Kubota | |
![]() | 2008-08-01 | 0 Kommentaar |
| Spekboomberg Boerdery se Kubota M108S is ’n gedugte staatmaker met 81 kW enjinkrag, 72 kW kragaftakkerkrag, drukbuisinspuiting wat die meeste werk met die mins | |
| Gaan skou toe om ’n kar te koop; word ’n Kubota handelaar! | |
![]() | 2008-06-01 | 0 Kommentaar |
| Boere is ingenome met Kubota se produkte. Hulle trekkers is kompak en kan oral ingaan, maar hulle het ongelooflike krag, wat twyfelaars telkens verstom laat sta | |
| Ontmoet Kubota, die “blerrie lekker trekker” | |
![]() | 2008-03-01 | 0 Kommentaar |
| “’n Blerrie lekker trekker!” Dis hoe Justin Cook, bekende waterponie- en veldfietsrenjaer, sy pa, Robbie, se Kubota B2410 beskryf. En Justin behoort te weet, wa | |
| Kubota: Toptegnologie vir die ernstige boer | |
![]() | 2007-11-01 | 0 Kommentaar |
| Wanneer jou werklike behoefte ’n kleiner trekker is, is die goeie nuus dat Kubota, die wêreld se kleintrekkermarkleier, so tegnologies uitmuntend is as wat die | |
| Kubota se kleinboet doen groot werk vir die boer | |
![]() | 2007-09-01 | 0 Kommentaar |
| ’n Kontant kalant is Kubota se BX 24 wat ’n verstommende hoeveelheid veelsydigheid, vasbyt en werklus in ’n klein lyfie prop. | |
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| |
Gee jou mening













