Loading
Onderwerpe resultate vir: Kleinvee
Meerpaarstelsels: Kry só meer lammers per ooi Deur dr Dave Midgley
2012-05-07 | 0 Kommentaar
Skaapboerdery is ’n sake-onderneming en die enkele aspek wat die grootste uitwerking op hoer wins het, is die aantal skape of lammers wat ’n boer verkoop. Die a
 
Wat van die wurms wat wegkom?
2012-03-09 | 0 Kommentaar
Refugia is die verskynsel dat ’n deel van die wurmbevolking buite die dier “skuil” en nie aan dosering blootgestel word nie, of dat ’n gedeelte van die kudde ni
 
Laerskool Buffeljagsrivier presteer op die “Kaapse suiwelervaring” Ekspo
2011-11-09 | 0 Kommentaar
Tydens die afgelope “Kaapse suiwel-ervaring” op Sandringham by Stellenbosch het Laerskool Buffeljagsrivier van Swellendam sy naam hoog gehou. Die laerskool het
 
Wat doen die RPO?
2011-08-22 | 0 Kommentaar
Die RPO poog om die belange van die kommersiële rooivleisprodusente binne die waardeketting van die rooivleisbedryf te beskerm en te bevorder en paat namens die
 
Wolpryse sak terug op eerste veiling
2011-08-18 | 0 Kommentaar
Wolpryse het op die eerste veiling van die 2011/12-seisoen teruggesak. Dit word toegeskryf aan die groot onsekerheid op wêreldmarkte weens die skuldkrisis in Eu
 
Wolboere wonder oor nuwe seisoen
2011-08-15 | 0 Kommentaar
Die 2011/12-wolseisoen open Woensdag (17 Augustus) wanneer sowat 14 000 bale wol per veiling in Port Elizabeth aangebied sal word. Die seisoen open te midde van
 
Bestry wurms in die veekudde met miseiertellings
2011-08-12 | 0 Kommentaar
As jy ’n doseermiddel gebruik wat ondoeltreffend is, gaan dit jou meer kos as net die kostes van die doseermiddel. So sê dr Flip van Schalkwyk, spesialis-ve
 
Skape wen met nuwe soort halsband
2011-08-11 | 1 Kommentaar
Uitgebreide proewe met die E-shepherd-halsband om skape teen roofdiere te beskerm, is pas afgehandel en die resultate lyk belowend. Nie een skaap in die toetsgr
 
‘n Stukkie skaapskeerkultuur uit Australië
2011-08-10 | 0 Kommentaar
Elna Wahl van Mooikrans-perdeplaas het vir ProAgri ‘n brief aangestuur van haar dogter Antjie Kriel oor die skaapskeer-kultuur in Australië. Ons deel dit graag
 
Entstof teen slenkdalkoors bevraagteken
2011-08-02 | 0 Kommentaar
Die afgelope twee maande was daar verskeie berigte en besprekings op forums oor die doeltreffendheid van entstowwe teen slenkdalkoors wat deur Onderstepoort ver
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia