Loading
Onderwerpe resultate vir: Grappies
Vars?
2012-04-30 | 0 Kommentaar
Huisvrou: “Is jy seker die aartappels is vars?” Groenteboer: “Natuurlik. Kyk net: hulle oë is nog nie eens oop nie.”
 
Ai tog die Ingels
2012-01-16 | 0 Kommentaar
Ai tog die Ingels...
 
Geen verlies
2011-09-26 | 0 Kommentaar
Daar onder by die bloekomdraai, vlak langs die pad, is die opstal van ‘n boer wat bekend staan as die beflikkerdste, boosaardigste bedonnerdaard in die kontrei.
 
Wie betaal?
2011-09-19 | 0 Kommentaar
Jare lank het ‘n bedelaar voor die koöperasie gesit en die jammerhartige boer het elke maand as hy sy goedjies kom koop vir die stomme man R20 gegee. Een maand
 
Dís nou haastig!
2011-09-12 | 0 Kommentaar
Hulle sê Duitsland se treindiens is so vinnig, as jy...
 
Goeie kommunikasie
2011-09-05 | 0 Kommentaar
“Bespreek jou man ooit sy boerderyprobleme met jou?” vra die een boervrou. “Ja,” antwoord...
 
Skaam my morsdood
2011-08-29 | 0 Kommentaar
Sannie (6) kom by huis van skool af na haar eerste gesinsvoorligtingklas. Haar ma vra belangstellend hoe het dit gegaan...
 
Eina!
2011-08-22 | 0 Kommentaar
Sorsie: “Hoe het jy dit reggekry om jou enkel te breek?”...
 
Die reine waarheid!
2011-08-15 | 2 Kommentaar
Jorsie: “Ek het ‘n papegaai wat vierkantige eiers lê.” Sorsie: “Dis merkwaardig. Kan...
 
Die toets
2011-08-08 | 0 Kommentaar
Neef Dirk het ‘n melkkoei gekoop vir sy kleinhoewe, maar die melk begin min raak en hy dink dis tyd om die koei te laat KI. Hy weet al as ‘n mens ‘n troppie koe
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia