Onderwerpe resultate vir: Graan
| Graan SA se kongres vol hoogtepunte | |
![]() | 2012-03-15 | 0 Kommentaar |
| Graan SA se onlangse jaarkongres is beskryf as “die beste kongres in jare”. Die organisasie sê in ‘n nuusvrystelling dat ‘n wye verskeidenheid sprekens tot die | |
| Someroes is effens laer as verwag | |
![]() | 2011-12-05 | 0 Kommentaar |
| Die mielie-oes vir die 2011-seisoen is op 10 360 000 ton vasgestel. Die finale skatting in September was 10 608 000 ton, wat 2,3 % hoër is as die oes wat toe ge | |
| Produksieskatting vir koring is effens laer aangepas | |
![]() | 2011-11-25 | 0 Kommentaar |
| Die Oesskattingskomitee se oppervlakte- en vierde produksieskatting van wintergewasse vir 2011 is bekend gemaak. Die verwagte produksie vir koring is op 1,808 m | |
| Afgri koop Pride Milling se geelmieliemeulens | |
![]() | 2011-11-15 | 0 Kommentaar |
| Afgri het Pride Milling se geelmielie-meulens vir R220 miljoen aangeskaf. | |
| Marinda Visser sluit eersdaags by Graan SA aan | |
![]() | 2011-11-03 | 0 Kommentaar |
| Graan SA het bekend gemaak dat dr Marinda Visser op 1 Januarie 2012 by sy personeel sal aansluit as Bestuurder Bedryfsdienste. Sy volg mnr Nico Hawkins op, wat | |
| Graanboer van die jaar aangewys | |
![]() | 2011-10-05 | 0 Kommentaar |
| Die Barnard-familie van Vlakplaas Boerdery naby Hoopstad is aangewys as Graanprodusent van die Jaar 2011. Graan SA sê in ‘n verklaring mnr Koos Barnard en sy s | |
| PANNAR bied boere veel meer as saad | |
![]() | 2011-08-31 | 0 Kommentaar |
| Een saak waaroor geen boer sy kop hoef te breek nie, is dat PANNAR voluit aan die boer se kant is en die boer regdeur die produksieproses bystaan – nie net met | |
| Oesskattingskomitee maak sy jongste syfers bekend | |
![]() | 2011-08-26 | 0 Kommentaar |
| Die Oesskattingskomitee het sy sewende produksieskatting vir somergewasse en sy eerste vir wintergewasse op 25 Augustus bekend gemaak. Die vooruitsigte vir al d | |
| Groot gesukkel met mieliestopery in sekere areas | |
![]() | 2011-08-18 | 0 Kommentaar |
| ‘n Opname wat deur Graan SA gereël is, toon dat sowat 16 % van die mielies in sekere probleemareas in die noordwestelike streek nog nie gestroop is nie as gevol | |
| Jumil sleepstroper bevry die boer | |
![]() | 2011-08-05 | 0 Kommentaar |
| Die JM 390G word stewig langs ’n trekker van 56 kW gemonteer en verby is dit met afhanklikheid van kontrakteurs se beloftes dat hulle dalk môre of dalk volgende | |
| |
Gee jou mening















