Loading
Onderwerpe resultate vir: Geleenthede
Naboomspruit Windpompfees en kleinveeskou
2012-03-01 | 0 Kommentaar
Die Naboomspruit Windpompfees en kleinveeskou vind plaas vanaf 26 - 28 April 2012 en beloof om ‘n fees te wees wat die bloed behoorlik aan die pomp gaan kry.
 
Laerskool Buffeljagsrivier presteer op die “Kaapse suiwelervaring” Ekspo
2011-11-09 | 0 Kommentaar
Tydens die afgelope “Kaapse suiwel-ervaring” op Sandringham by Stellenbosch het Laerskool Buffeljagsrivier van Swellendam sy naam hoog gehou. Die laerskool het
 
Bien Donné trek ‘n nuwe baadjie aan
2011-10-17 | 0 Kommentaar
Die Bien Donné Landbou Expo wat in Simondium buite Franchhoek aangebied word, sal voortaan as die Bien Donné Agri Cape Week bekend staan.
 
Agri SA verwag warm kongres
2011-10-11 | 0 Kommentaar
Die organisasie het in sy elektroniese nuusbrief gesê dat die kongresprogram meer ruimte vir insette en toeligting laat as in die onlangse verlede en dat daar m
 
Onthou die Landboukorrels lesing en Boeredag
2011-10-04 | 0 Kommentaar
Die tema vir vanjaar se Landboukorrels-lesingdag is groenteverbouing in strukture. Die aanbiedings beloof om leersaam te wees vir boere wat reeds onder struktur
 
Kom kyk hoe werk dit by die Megaweek
2011-08-15 | 0 Kommentaar
Die uitdrukking van 'n prentjie wat 'n duisend woorde sê is dalk al 'n geykte een maar wanneer daardie prentjie in 'n regstreekse demonstrasie omskep word, is d
 
Kollig op die uitvoer van vars produkte
2011-08-11 | 0 Kommentaar
Die uitvoer van groente en vrugte is een van die belangrike onderwerpe wat op die allFresh!-konferensie op 26 en 27 Oktober by Sun City bespreek gaan word. Stua
 
Uitslae van Thabazimbi Brahmanveiling
2011-08-04 | 0 Kommentaar
‘n Goeie prys is op die Thabazimbi-skou vir dié bul van Hendrik Felix van Nylstroom behaal. Behata Brahmane van Groot Marico het hom aangekoop vir R95 000. Die
 
Die vere maak tog die voël!
2011-08-02 | 0 Kommentaar
Die rol van die verpakking van produkte is lank nie meer beperk tot die beskerming en hanteringsgerief van die produkte nie. Verpakking is een van die belangrik
 
Thabazimbi hou lekker skou
2011-08-01 | 0 Kommentaar
Die Thabazimbi-skou het vanjaar uit sy nate gebars met ‘n groot getal uitstallers, besoekers en baie bedrywighede. Dit is ‘n landbouskou in die ware sin van die
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia