Loading
Onderwerpe resultate vir: Gauteng
Topleerlinge wat vir veearts wou leer kry steun
2011-11-21 | 1 Kommentaar
Top leerlinge wat toelating tot die Fakulteit Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria geweier is omdat hulle glo nie goed genoeg presteer het nie, gaa
 
Ford roep Bantam vaarwel
2011-11-18 | 0 Kommentaar
Die bekende en geliefde halftonner, die Ford Bantam, gaan nie meer vervaardig word nie. Na 28 jaar se produksie het die laaste Bantam vroeër die week van die m
 
Deel van Apies tot rampgebied verklaar
2011-11-10 | 0 Kommentaar
AfriForum se ondersoekeenheid is tans besig om klagtes van boere in die Rooiwal-omgewing noord van Pretoria te dokumenteer wat grootskaalse verliese gely het we
 
John Deere beïndruk met beoogde nuwe pakhuis
2011-11-08 | 0 Kommentaar
John Deere hou niks van staantyd nie. Daarom strewe hulle voortdurend daarna om voorraadbestuur en diens aan boere te verbeter. Hulle planne vir ‘n reuse nuwe p
 
Ysterperdryer red kalfie
2011-11-07 | 1 Kommentaar
Johan Gray, 'n sake-ontleder van Pretoria, en pa van twee, het daarin geslaag om 'n klein kalfie uit 'n waterkanaal te red deur slegs 'n sleeptou en sy BMW 450X
 
Strafregtelike klag teen Julius Malema gelê
2011-10-21 | 0 Kommentaar
AfriForum het ʼn strafregtelike klag teen Julius Malema gelê nadat hy by ʼn openbare geleentheid mense aangemoedig het om grond te beset indien die regering nie
 
Wat maak diewe in Pretoria met mielieplanters?
2011-07-21 | 0 Kommentaar
Michris Janse van Rensburg, wat twee jaar na mekaar die patentewedstryd op Nampo gewen het, het groot skade gely toe sy trokkie met R100 000 se toerusting op in
 
Gautengse tolplanne kwel steeds
2011-07-12 | 0 Kommentaar
Agri SA en die Suid-Afrikaanse sake organisasie, BUSA is steeds nie te vrede met hoe die Departement van Vervoer se voorstel oor die nuwe toltariewe in Gauteng
 
Obaro neem beesboere op toer
2011-07-08 | 0 Kommentaar
Obaro het ʼn groep beesboere van die Groblersdal-omgewing onlangs op ‘n besoek geneem sodat hulle kan sien hoe voerkrale te werk gaan om diere markgereed te maa
 
Kampioenruiter wen ‘n perd van ‘n ander kleur
2011-07-07 | 0 Kommentaar
Shaun Neill het die naweek die 2011 Nissan Ruiterskou-perdespringkampioenskap op Kyalami gewen en daarmee ‘n perd van ‘n ander kleur losgespring.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia