Onderwerpe resultate vir: FAW
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| FAW belê in betroubaarheid en boere | |
![]() | 2011-06-21 | 0 Kommentaar |
| Boere weet wat hulle wil he en wat hulle nodig het, veral as dit kom by die vervoer van hulle beleggings – en beeste is ’n belegging. | |
| Vir flink vervoer verkies boere en vee FAW se beestrok | |
![]() | 2010-07-12 | 0 Kommentaar |
| ’n Saak waaroor boer en bees volkome saamstem is dat FAW se viertonner 9.130FL die perfekte vragmotor vir veevervoer is. | |
| Kom kyk self by Nampo: Vir flink vervoer verkies boere en vee FAW se beestrok | |
![]() | 2010-04-01 | 0 Kommentaar |
| Boerdery se winsgrense is besig om al hoe kleiner te word, maar FAW se lae prys, lae onderhoudskoste en lae bedryfskoste, gepaard met sy hoë vlak van betroubaar | |
| FAW trok ry lag lag maan toe! (en is sterk op pad terug) | |
![]() | 2009-10-01 | 0 Kommentaar |
| FAW bied ’n volledige reeks vragmotors vir elke taak onder die son (of maan) en hulle is gebou om te werk, soos hulle al deeglik in Afrika en elders in die wêre | |
| FAW trokke vra min en gee baie – jaar na jaar na jaar | |
![]() | 2009-08-01 | 0 Kommentaar |
| Die taaiste trok met die beste diens teen die laagste prys – dit is FAW. | |
| Spesiaal: Die perfekte vragmotor vir SA se boere | |
![]() | 2009-06-01 | 0 Kommentaar |
| Suid-Afrika se landboubedryf stel spesiale eise aan ’n vragmotor. Dis hoekom al hoe meer boere die perfekte boerevragmotor kies: FAW. | |
| Hoë gehalte, lae prys: FAW is die trok na die boer se smaak | |
![]() | 2009-06-01 | 0 Kommentaar |
| Die hoogste gehalte met die minste onnodige tierlantyntjies teen die redelikste prys – dit is FAW, die trok met die groeiende gewildheid wat reeds onder boere | |
| Gedugte drietonner vir die boer: FAW is altyd Fluks Aan’t Werk! | |
![]() | 2008-06-01 | 0 Kommentaar |
| Fluks Aan’t Werk! Dis waarvoor FAW vir Suid-Afrika se boere staan, want dis hoe jy altyd ’n FAW-trok sien – fluks aan die werk. | |
| Betroubare FAW trokke: sterk en bekostigbaar! | |
![]() | 2008-04-01 | 0 Kommentaar |
| “Sterk, betroubaar en bekostigbaar. Dit is FAW in een sin.” So sê Eugene van der Berg, verkoopsbestuurder van FAW Voertuigvervaardigers SA (Edms) Bpk | |
Eerste | Vorige Page 1 of 1 Volgende | Laaste
| |
Gee jou mening














