Loading
Onderwerpe resultate vir: Boer se lag
Water slim boere
2012-05-16 | 0 Kommentaar
Winter stap nader en droogte is voor ons deur. Hier is ‘n paar handige maniere om water te bespaar.
 
Grand Canyon
2012-05-14 | 0 Kommentaar
Drie toeriste kyk na die Grand Canyon. Die geoloog sê: “Wat ‘n wonder van die wetenskap.” Die predikant sê: “Die glorie van die skepping.” Die boer sê: “’n B
 
In 1 Petrus 2 vers 25 lees ons:
2012-05-13 | 0 Kommentaar
Vroeer was julle soos verdwaalde skape. Nou het julle egter teruggekom na julle Herder; Hy is die Bewaker van julle lewe
 
In 1 Petrus 5:7 lees ons:
2012-05-07 | 0 Kommentaar
In 1 Petrus 5:7 lees ons: "Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle."
 
Bid liewer vir hom....
2012-05-04 | 0 Kommentaar
Die boer vererg hom vir een van sy werkers en sy vrou hoor dit. Sy sê vir hom hy moet hom nie so vererg nie en liewer daaroor bid.
 
Die Cowboy
2012-05-04 | 0 Kommentaar
'n Man ry op Vrydag die dorp binne, bring drie dae deur en vertrek weer op Vrydag. Hoe is dit moontlik?
 
Skoonmaakwenke vir die boervrou
2012-05-03 | 0 Kommentaar
Verwyder reuke, speel klaar met aanpaksels en maak baddens silwerskoon met hierdie handige rate.
 
Ai tog die Ingels
2012-04-23 | 0 Kommentaar
Die boer vra die winkelklerk waar die flitsselle is. “I’ll see,” sê die klerk en verdwyn tussen die rakke.
 
Wonderwerk!
2012-04-19 | 0 Kommentaar
Hennie se hond kom by die huis aan met die buurman se duur, ingevoerde Angora-konyn in sy bek. Die konyn is erg besmeer en deeglik dood.
 
ProAgri bekyk sake van naby
2012-04-16 | 0 Kommentaar
ProAgri se joernaliste bekyk graag boerderypraktyke van naby en is glad nie bang om die waarheid in die oë te staar nie.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia