Loading
Onderwerpe resultate vir: Beveiliging
Stuit die terreur! TLU SA maak die wêreld wakker
2012-05-04 | 1 Kommentaar
Gemiddeld twee plaasaanvalle elke week – dit is hoe dit gaan sedert die begin van 2012. Tot die helfte van April was daar 34 plaasaanvalle waartydens 13 mense v
 
Husqvarna blaas brande weg
2012-04-16 | 0 Kommentaar
Veldbrande veroorsaak jaarliks groot skade vir mens en dier. Wegholveldbrande verwoes die afgelope 25 jaar elke jaar gemiddeld 14 000 hektaar beboste gebied. In
 
Nog ‘n boer aangeval
2012-01-17 | 0 Kommentaar
‘n Bejaarde man van die Rustenburg-omgewing is Maandagnag in sy plaashuis deur vyf mans oorval. Mnr Koos Bisschoff (71) woon sedert sy vrou se dood drie jaar ge
 
CDP vra meer soldate op grens
2011-11-07 | 0 Kommentaar
Die Christen-Demokratiese Party het ‘n beroep op die weermag gedoen om die grensbeskerming in oorleg met georganiseerde landbou te evalueer om te sien om dit st
 
Bêre daai gevaarlike wapen
2011-09-27 | 0 Kommentaar
Een van die dae gaan ‘n boer nie meer geken word aan die knipmes in sy sak as die konsepwet op Gevaarlike Wapens deurgevoer word nie. Die voorgestelde wet is i
 
‘n Boer van Reitz is wreed vermoor
2011-08-02 | 0 Kommentaar
’n Boer van Reitz in die Vrystaat is wreed vermoor en sy verlamde vrou en bejaarde ma is vasgebind en aangerand. Mnr Thinus Uitenweerde (55) is klaarblyklik lew
 
Frankfort en Rooidam se weerbaarheid neem toe
2011-07-20 | 0 Kommentaar
Radio-kommunikasie om boere se veiligheidsituasie te verbeter het weer ondersteuning gekry. Frankfort in die Vrystaat en Rooidam naby Hopetown in die Noord-Kaap
 
Plaasaanvalle nou ook in die Overberg
2011-06-22 | 0 Kommentaar
Mnr Niel Neethling, voorsitter van die Overberg Distrikslandbouvereniging, het sy skok uitgespreek oor die onlangse plaasaanvalle wat in die andersins vreedsame
 
Boere moet hulleself beveilig na Malema se uitsprake
2011-06-20 | 0 Kommentaar
Dr Pieter Mulder, leier van die Vryheidsfront-Plus en adjunkminister van Landbou, het boere gewaarsku om hulleself te beveilig nadat die ANC-jeugleier, Julius M
 
Die vuurwapenlisensie proses ontspoor
2011-06-14 | 1 Kommentaar
Die polisie gaan blykbaar 600 van sy spoorwegeenheidlede gebruik om die agterstand in die verwerking van vuurwapenlisensie-aansoeke voor die sperdatum te probee
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia