Loading
Uitslae van Thabazimbi Brahmanveiling
Deur Annemarie Joubert | Datum: 2011-08-04 | 0 Kommentaar
Puik 
 0
 | Swak 
 0

‘n Goeie prys is op die Thabazimbi-skou vir dié bul van Hendrik Felix van Nylstroom behaal. Behata Brahmane van Groot Marico het hom aangekoop vir R95 000. Die afslaer, Marinus van Jaarsveld, het die veilingsuitslae bekend gemaak:

  • Bulle: Duurste R 95 000  - gemiddeld R39 000
  • Koeie: Duurste R31 000 - gemiddeld R 20 969
  • Koei en kalf: Duurste R 15 000 - gemiddeld R 15 000
  • Verse: Duurste R 33 000 - gemiddeld R 23 750

Die veiling het onder die beskerming van die Brahman Telersgenootskap plaasgevind. Marinus sê hulle het reeds begin beplan aan volgende jaar se veiling op die Limpopo Kampioenskap.

Onderwerpe: Beeste | Geleenthede | Noordwes | Nuus
Lesers kommentaar
ProAgri is die trotse borg van:
Wen met jou meningAll fresh logo
KalenderApril 2014
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
Gee jou mening
Wat gebeur met jou plaas sodra jy aftree

Een kind erf dit
Al die kinders erf dit
Ek verkoop dit
Slegs gegradueerde kinders erf
Sit dit in n familietrust
Ek gee nie om nie