Loading
Handig
Plaasbestuurder aangekeer oor renosterhorings
Deur Marlien van der Westhuizen | Datum: 2012-01-27 | 0 Kommentaar
Puik 
 0
 | Swak 
 0

‘n Plaasbestuurder van Naboomspruit in die Limpopo-provinsie is in hegtenis geneem nadat renosterhorings, olifanttande en onwettige vuurwapens in sy besit gevind is.

Mnr Jan Luis Lessing (58) is deur die polisie in hegtenis geneem nadat drie renosterhorings, vier olifanttande en onwettige vuurwapens in sy besit gevind is. Hy het in die Naboomspruit-landdroshof verskyn en is borgtog van R3 000 toegestaan, volgens die polisie.

Mnr Lessing beweer dat hy die horing en tande in ‘n kluis op die landgoed gevind het, maar kon nie ‘n permit daarvoor te verskaf nie.

Die polisie gaan DNS-toetse doen om die oorsprong van die renosterhorings en olifanttande vas te stel.

Die saak is uitgestel tot 29 Maart 2012.

Bron: Nuus24

Onderwerpe: Nuus
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?