Handig
Verwante artikels
Petrol op, diesel af
Deur Annemarie Joubert | Datum: 2012-01-27 | 0 Kommentaar
Die prys van petrol gaan Woensdag om middernag met 34 sent per liter styg. Die Departement van Energie het ook aangekondig dat diesel egter 1 tot 2 sent per liter goedkoper sal wees. Die prys van paraffien daal met 3 sent per liter, maar gasgebruikers sal 50 sent per liter meer moet opdok vir LP-gas.
Onderwerpe: Nuus | |
Gee jou mening





