Loading
Tecquin Polydropper: Die helfte van die prys; tien keer die waarde!
2009-11-01 | 4 het kommentaar gelewer
Nooit weer hoef jy te sukkel met slordige, ondoeltreffende draadheinings nie. Tecquin Polydroppers kos byna die helfte minder as staaldroppers en bied jou tien keer die waarde.
 
Daar’s net een Tecquin PolyDropper!
2009-02-01
Die regte Tecquin PolyDropper voldoen aan streng samestellingvereistes om eienskappe soos die regte balans tussen starheid en elastisiteit, brand- en smelttraagheid, geleiding, ultravioletbestandheid, duursaamheid en sterkte te verseker.
 
Ruk die werf reg vir 2013 Vermillian maak dit maklik
2012-12-10
’n Geroeste plaashek met ’n paar slap draadjies was nog altyd die eerste teken dat dinge op ’n plaas nie lekker is nie. As ’n plaas se omheining netjies is met styfgespande draad, met elke spar op sy plek en elke ankerpaal roesvry en regop, kan jy maar weet dat die mielies op die regte tyd geplant gaan word, dat die beeste net die beste voer en sorg geniet en dat die boerdery se ratte glad draai.
 
ProAgri is die trotse borg van:
Nampo 2013All fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2013
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
24
26
27
29
30
31
Gee jou mening
Nampo is om die draai, gaan u dit besoek?

Ja, ek mis dit nooit
Miskien, as ek tyd het
Nee, dis te ver vir my
Nee, dit baat my nie juis nie
Wat is Nampo?