Loading
Handig
Tecquin Polydropper: Die helfte van die prys; tien keer die waarde!
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2009-11-01 | 2 Kommentaar
Puik 
 1
 | Swak 
 0

Nooit weer hoef jy te sukkel met slordige, ondoeltreffende draadheinings nie. Tecquin Polydroppers kos byna die helfte minder as staaldroppers en bied jou tien keer die waarde. Kyk net:

  • Tecquin Polydroppers is lig en maklik om te vervoer en te hanteer.
  • Tecquin Polydroppers is maklik om mee te werk.
  • Tecquin Polydroppers is dik genoeg om jou doringdrade ekstra styf te trek met die vasmaakslag.
  • Tecquin Polydroppers is geskik vir elektriese heinings sonder die nodigheid van isolators.
  • Tecquin Polydroppers beseer nie diere nie.
  • Tecquin Polydroppers buig terug na hulle oorspronklike vorm as diere daarteen stamp, sodat dit altyd netjies lyk en doeltreffend werk.
  • Tecquin Polydroppers is brandtraag.
  • Tecquin Polydroppers is UV-bestand.
  • Tecquin Polydroppers is roesvry.
  • Omdat Tecquin Polydroppers nie van metaal gemaak is nie, word dit nie gesteel nie.

Moenie jou met namaaksels laat mislei nie. Tecquin Polydroppers is net verkrygbaar vanaf Tecquin Polydroppers in Brits. Praat met Pieter Bredenkamp by 082-923-7123 of 012-250-1661.

Aflewering is landwyd beskikbaar teen ’n koste wat afhang van die grootte van die bestelling.

Tecquin Polydroppers maak nou ook droppers van 50 mm spesiaal vir  voerkrale.


 

Onderwerpe: Beveiliging | Omheining
Lesers kommentaar
Posted by: Pampoenboer
2010-08-27 @ 0:01:20
 Ek het die joernalis gevra wat die artikel geskryf het. Hy reken dat die sparre heelwat langer as staal sparre sal hou, dalk 'n leeftyd mits hulle nie te veel brand nie. Die Polydropper is brand traag. Hy vertel dat hy in hulle fabriek gesien het hoe 'n Polydropper in 'n gasvlam gehou word vir 'n aantal sekondes sonder om van vorm te verander.
Posted by: Pizazz_216
2010-08-27 @ 4:41:39
 Ek sou graag wou weet wat die verwagte lewens-duur van hierdie sparre is?
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia