Loading
Bly koelkop met die verf wat kan dink
2011-08-09
Ons boere weet dat winter in die somerreënstreke die tyd van die jaar is om al die dakke op die plaas weer dig en diensbaar te maak. Dakke beskerm immers waardevolle bates soos diere, werktuie, voer, voertuie en mense.
 
Vermillian Verf: Boender kieme uit met waterdigting
2011-05-05
'n Absolute voorvereiste vir winsgewende varkboerdery is honderd persent higiëne. So sê John Westerink van Hunter’s Rise-varkboerdery net buite Viljoenskroon in die Vrystaat.
 
Selfs ’n skaap kan jou vertel: Alnet beskerm die boer se belange
2008-04-01 | 1 het kommentaar gelewer
’n Boer maak ’n plan en as daardie plan ’n oproep na Alnet insluit is die saak meer as halfpad gewonne. Andries, sy slimkopvriend, Le Roux Breytenbach, en Albert du Plooy van Alnet het koppe bymekaargesit en ’n skadunetbedekking vir ’n voerkraal vir 1 000 lammers bedink.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?