Loading
Handig
Produksieveiling 6 Februarie 2008: Dormehl se Dormers presteer oral
Deur ProAgri personeel-skrywer | Datum: 2010-07-13 | 0 Kommentaar
Puik 
 0
 | Swak 
 0

VruProduksieveiling-6-Februarie-2008-Dormehl-se-Dormers-presteer-oral/p>

Dis hoekom Dormer sy stem dik maak by slaglamkompetisies, hoekom al hoe meer oordeelkundige boere Dormer as een van die mees doeltreffende vleisskaap­rasse in Suid-Afrika beskou en hoekom voerkrale bereid is om ’n premie vir Dormerlammers te betaal.

Dormehl Dormerstoet teel doelgerig om hierdie gesogte eienskappe nog sterker vas te lê en om gehardheid en vinnige groei te verseker.

Daartoe help die strawwe toestande van die Oos-Kaap mee. Die koue wêreld met sy harde veldtoestande selek­teer baie streng sodat net die gehardste, vrugbaarste, aanpasbaarste skape die paal haal.

Daarom presteer Dormehl se Dormers enige plek in die land aanskoulik en in kan hulle selfs in ekstensiewe toestande gouer bemark word en dus gouer geld in die boer se sak besorg.

En dis hoekom kieskeurige kopers op 6 Februarie by Dormehl Dormerstoet se 3de produksieveiling te Lower Rosstrevor, Barkly-Oos, moet wees om lonende Dormergenetika aan te skaf.

70 voortreflike Dormehl-Dormerramme en 150 pragtige, dragtige Dormerooie kom onder die hamer. Al die diere is teen die belangrikste siektes gespuit en vrugbaarheidsertifikate sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.

Vir meer inligting oor hierdie goue geleeentheid, skakel Tippy Dormehl by 082-771-8949.
 

Onderwerpe: Kleinvee
Lesers kommentaar
Wees die eerste om kommentaar te lewer!
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderMei 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
19
20
21
25
27
28
30
31
Gee jou mening
Wat het die grootste invloed op jou aankoopbesluite vir die boerdery?

Artikel in ProAgri
Advertensie in ProAgri
Nampo
Internet
Ander boere
Ander landboumedia