Handig
| Van der Colff Witdorpers teel skape wat vir die boer sorg | |
![]() | 2010-09-13 |
| Van der Colff Witdorpers selekteer streng volgens produksie-eienskappe om skape te teel wat die boer se rekeninge betaal. | |
| JC Kotze Boerdery: Dis SAVM kampioene net waar jy kyk! | |
![]() | 2010-09-03 |
| Prestasies en pryse is woorde wat dikwels saam met JC Kotzé Boerdery van Moorreesburg se SA Vleismerino’s genoem word.Dis ook geen wonder nie, want dié boerdery is bekend vir die sukses wat hy landwyd by skoue en veilings behaal. | |
| Produksieveiling 6 Februarie 2008: Dormehl se Dormers presteer oral | |
![]() | 2010-07-13 |
| Vrugbaarheid, ’n lang teelseisoen, maklike lam, goeie moedereienskappe en ’n hoë uitslagpersentasie is bekende kenmerke van die Dormerras. Die voortreflikheid van die ras word immer verbeter deur verpligte prestasietoetsing en streng rasstandaarde. | |
| Boer vir gewig met West Front Dorpergenetika | |
![]() | 2008-08-01 |
| Geld in die boer se sak – dit is die eerste vereiste waaraan ’n dier wat deur West Front Dorpers geteel word, moet voldoen. | |
| Gideon Vivier se produksieveiling op 18 September: Kom koop eerlike, egte Dorperwaarde | |
![]() | 2008-08-01 |
| Regte, geharde selfsorgskape is wat Gideon Vivier op sy plaas, The Vale, in Beaufort-Wes se Karoowêreld teel. | |
| Kom koop keurgenetika op 25 September: Kasteel teel doelgeskikte Dorpers en Boerbokke | |
![]() | 2008-08-01 |
| Kundigheid, ervaring, liefde vir perfekte diere en toewyding vorm die grondslag waaarop Kasteel Witdorpers gesogte genetika produseer wat wêreldwyd aanklank vind. | |
| Kom kry gehalte in die Swartland | |
![]() | 2008-07-01 |
| Binnekort gaan ernstige skaapboere weer bymekaar kom vir Alexandershoek se Swartland Lenteveiling. Die plaas Alexandershoek is in die hartjie van die Swartland geleë, sowat 10 kilometer van Moorreesburg af. | |
| Weska bied waarde | |
![]() | 2008-06-01 |
| 'n Man met oorvloedige rede om trots te wees op sy ramme is Boeta Wessels van die plaas Karsrivier naby Bredasdorp. Dit is immers nie aldag dat ’n man ’n wêreldrekordprys van R115 000 vir ’n ram behaal nie. | |
| Heuningkrans Merinostoet Produksieveiling! 21 Februarie 2008 | |
![]() | 2008-01-01 |
| Heuningkrans Merinostoet se 14de produksieveiling word op 21 Februarie 2008 op die plaas Heuningkrans tussen Smithfield en Reddersburg aangebied. | |
| Hartebeesfontein Merinos teel vir meer vleis en wol per hektaar | |
![]() | 2008-01-01 |
| Skittergehalte Merinoramme van die stoet wat twee jaar na mekaar as naaswenner in Voermol se Skaapboer van die Jaar-kompetisie aangewys is, Hartebeesfontein Merinos, word op 26 Januarie by die Barkly Elite-ramveiling op Barkley-Oos aangebied. | |
| |
Gee jou mening
Kategoriewolk















