Loading
’n Kwarteeu bewys Beefmaster se waarde
2011-08-23
Boere en hulle beeste is so onafskeidbaar dat die een gebruik word om die ander te beskryf. Nêrens is die verbintenis tussen die menseras en beesras so sterk soos by die Beefmasters nie.
 
Boere opgeroep om te help met renostervoëls
2011-07-06
Die Trust vir Bedreigde Natuurlewe het boere gevra om te help met die hervestiging van renostervoëls. Die Trust vang jaarliks rooibekrenostervoëls en hervestig hulle dan in gebiede waar hulle in die verlede uitgesterf het.
 
Ontmoet ’n koei duisend!
2011-05-01
Platdoorn se Kalil Zipper TW0066 is nie sommer net ’n koei nie. Dié pragtige Hereford-koei spog met ’n stamboom en prestasielys langer as jou voorarm!
 
Boer vooruit met Hugenoot: Die goue ras met die skatkis vol winseienskappe
2010-09-30
Lekker en lonend – dis wat beesboerdery vir die Hugenoot-boer is.
 
Limousins gee groot groei in Klein Karoo
2010-09-13
As jy ’n ontploffing van groeikrag wil ontketen is ’n kruisteelprogram met Limousin-bulle jou antwoord.
 
Hier is ’n ding! PinZ2yl wys reeds sy waarde vir vleisproduksie
2010-09-13
Die PinZ2yl kombineer die uitmuntende groei, oorvloedige melkproduksie en gesogte vleisgehalte van die Pinzgauer met die gehardheid en lae onderhoudsbehoefte van die Nguni.
 
Die finale afronding vir ’n salige smaaksensasie
2010-07-13 | 1 het kommentaar gelewer
Genetika word ook ingespan om sekondêre vleisgehalte-eienskappe, soos marmering, te vestig. Marmering is die klein spikkeltjies vet wat binne die spier voorkom. Dit is ’n soort vetdepot wat later in die dier se fisiologiese ontwikkeling neergelê word.
 
Elmic se Beefmasters is wenners tussen wenners
2010-07-08
Om ’n wenner tussen wenners te wees verg goeie be­stuur en nuwe denke. Dit is hoe Mike Nicolau se Elmic Beefmasters dit regkry om by die goeie beginsels van die Beefmaster-teelprogram te bly, maar steeds iets meer te bied.
 
Angus is die bees vir ons tyd
2008-08-01
Beeste wat ’n gehalte produk kan lewer op beperkte insetkos­te is die beeste wat steeds winsgewend sal wees. Chris Purdon van Cathcart in die Oos-Kaap se VJ Angus-stoet is ’n uitstekende bewys van dié beginsel.
 
Boer vir gewig met West Front Tuli genetika
2008-08-01
Mense wat verlede jaar by West Front se veiling Tuli-beeste gekoop het, is almal baie ingenome.
 
ProAgri is die trotse borg van:
All fresh logoAll fresh logo
Lees ProAgri-tydskrif
KalenderFebruarie 2012
SoMaDiWoDoVrSa
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
25
26
27
Gee jou mening
Hoekom trek renosterstropery meer aandag as plaasmoorde?

Dit trek nie meer aandag nie
Dit is polities meer korrek
Renosters kan nie terugskiet
Watter plaasmoorde?