Latest stories

  • land rover
    in

    LAND ROVER DISCOVERY 5: Mollig, maar Rats

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Onmiddellike byval was die reaksie toe Land Rover sy eerste generasie Discovery in die laat jare tagtigs bekendgestel het. Skielik was daar ’n hardebaardveldryer waarmee jy ook Sondag kerk toe kan ry sonder dat dit voel jy bestuur ’n plaaswerktuig. Die luukser Range Rover se prys was vir meeste […] More

  • Hino
    in

    Hino se nuwe “Wide Cab” 500-reeks is slaggereed vir die plaas

    Goeie nuus vir boere is dat hulle nie die tweede beste hoef te koop nie – Hino se monteringsaanleg in Durban is oorgehaal om produksie van die gewilde nuwe Hino 500-wyekajuittrok te vermeerder as die aanvraag dit noodsaak. Ons het in Oktober vertel van die splinternuwe jas wat Hino vir hulle 500-reeks aangetrek het en […] More

  • tata
    in

    Die Tata Ultra sit geld in the boer se sak: Deel 2

    Tata se nuwe Ultra-reeks het groot opslae gemaak toe dit by die Futuroad-skou by Nasrec vertoon is. Verlede maand het ons die nuweling bekendgestel en hierdie maand haal ons die vergrootglas uit! Die Tata Ultra-reeks is op drie sleutelelemente gegrond wat die trok slaggereed vir die toekoms maak. Dit is ultra-moderne werkverrigting, nuwe vlakke van […] More

  • scania
    in

    Só werk Scania se finansiering

    Een van die redes vir Scania se groei in Suid-Afrika is omdat die maatskappy ’n alles-onder-een-dak oplossing vir kliënte bied. Scania bied self finansiering aan met ’n pakket en betalingsreëlings wat rondom jou onderneming gebou word. André van Eeden, verkoopsbestuurder, Scania Finansiering, sê hulle doen moeite om die aard van ’n klient se onderneming en […] More

  • scania
    in

    Scania groei en boer saam met jou

    “Deesdae is daar nie iets soos ’n slegte trok nie, so ’n mens kyk nie net na al die tegniese besonderhede en prestasies van ’n vragmotor as jy jou keuse maak nie, maar ook na die mense met wie jy te doen het en die totale pakket,” sê Flip de Bruyn van River North Carriers […] More

  • in

    ‎Alfa Romeo Stelvio: Flink op die teer en fluks op die grond

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Alfisti wêreldwyd, ek inkluis, kan maar rustig ons pizza’s en spaghetti geniet. Die nuwe Stelvio is ‘n rasegte Alfa, al is dit Alfa Romeo se eerste poging om ‘n SUV te bou. Met uitsonderlike greep deur draaie, ‘n besonder goeie onderstel en veerstelsel wat so kenmerkend van die roemryke […] More

  • audi SQ5
    in

    AUDI SQ5: Min veranderinge aan ‘n wenresep

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive As Audi se Q5 ‘n gereg of dis was, sou dit verseker opgeneem wees as ‘n wenresep in een of meer glanskookboeke. In 2008 toe es-joe-wees, anders as deesdae, nog in die skadu van sedanmotors moes ry, het Audi die eerste Q5 bekendgestel, maar soos ‘n goeie melktert op […] More

  • alfa
    in

    ALFA GIULIA verras vriend en vyand

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Ware petrolkoppe sal die passie en petrol in die bloed verstaan wat Alfisti oor die jare so fanaties oor die Alfa motornaam en embleem gemaak het. Die ikoniese Italiaanse vervaardiger se roemryke rengeskiedenis en kleurryke modelle oor die jare verander bloed in petrol en jaag jou hart se toereteller […] More

  • in ,

    2018 BMW X3: Beter as die res?

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Teen hierdie tyd behoort dit algemene kennis te wees dat verkope van sportsnutvoertuie wêreldwyd die toon aangee. Met die dat dit wil lyk asof die sedanmotor stadig saam met die sakkende son oor die horison  in die vergetelheid wegry, skarrel motorvervaardigers om soveel as moontlik verskillende opsies van nutsvoertuie […] More

  • Ford
    in ,

    Locally-built Ford Ranger Spiced Up for 2018

    Keeping aligned with the times and ahead of the competition, Ford Motor Company of Southern Africa (FMCSA) has introduced a raft of new enhancements and product updates on the Ford Ranger, which is locally produced at Ford’s Silverton Assembly Plant in Pretoria. “The Ford Ranger has cemented its status as one of South Africa’s best-selling […] More

  • mitsubishi
    in ,

    Triton Xtreme se beperkte uitgawe met taai voorkoms

    Mitsubishi Motors Suid-Afrika het sy klante se terugvoer tot nuwe hoogtes geneem met die bekendstelling van ’n opwindende en baie beperkte weergawe van die gewilde Mitsubishi Triton Xtreme, wat in beperkte getalle in 4×4- en 4×2-dubbelkajuitweergawes beskikbaar sal wees. Die jongste Xtreme Limited Edition in die Mitsubishi-familie is ’n bakkie wat met ’n magdom bykomende […] More

  • in ,

    Range Rover Evoque Convertible: Topless in die Boendoes

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Sportsnutse, of te wel es-joe-wee’s is myns insiens die voertuig vir die afsienbare toekoms, veral hier aan die suidkant van donker Afrika. Dit het status, is prakties en veeldoelig. Ek meen te sê mamma kan in haar ontwerperspakkie en hoë hakkies die helderverligte ondergrondse parkeerareas van winkelsentrums heel gemaklik […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.