Latest stories

  • voeding
    in

    Voedingstrategieë vir suiwelbeeste in ’n minder winsgewende omgewing

    deur dr Hinner Köster (Pr. Sci. Nat.): Direkteur – Barnlab Pty Ltd Die meeste grondstowwe word deesdae al hoe duurder. Dit plaas baie meer klem op die belangrikheid van voedingsbestuur en die maatstawwe van ekonomiese, doeltreffende voerbenutting op plase. Duur grondstowwe beïnvloed winsgewendheid aansienlik en dit is dus belangriker as ooit om die totale voeding- […] More

  • Rovic leers
    in

    Rovic Leers wys hulle staal by Balfour se Hooidag

    Genoeg goeie voer is vir die veeboer goud werd, veral tydens droogtetye soos nou. Maar goeie hooi val nie uit die lug nie – dit moet reg en sorgsaam gemaak word en dit is presies hier waar Balfour se jaarlikse Hooidag ’n skatkis vol hooikennis vir boere ontsluit. “Die jaarlikse Hooidag wat deur Balfour se Boerevereniging […] More

  • Balfour hooidag
    in

    Balfour se hooidag groei geil

    Vinnige, gesonde groei kenmerk die belangstelling in Balfour Boerevereniging se jaarlikse hooidag. Vyf jaar gelede het ’n skamele 35 mense opgedaag vir die eerste Hooidag wat nou jaarliks op PJ Kriek en Seuns se plaas tussen Balfour en Devon gehou word. “Buiten die uitstallers het daar vandag 450 mense deur die hekke gekom,” sê Gert […] More

  • kuilvoer
    in

    Kuilvoer: Beheer die proses om gehalte te behou

    deur Albert van Rensburg, Biomin Goeie kuilvoer is goud werd – maar dan moet dit reg gemaak word om gehalte te verseker. Goeie bestuur en aandag aan besonderhede is noodsaaklik om deurlopend kuilvoer van die beste gehalte te maak. Die spoed waarteen die gewas ingekuil word, die voginhoud, snylengte en samepersing kan alles ’n groot […] More

  • in ,

    Skuif bale sonder sukkel met Kanna se baalwa

    Die ware toets vir enige nuwe boerderytoerusting lê in ‘n seisoen se harde werk op die plaas. Johan Naudé is ‘n suiwelboer van Worcester en elke melkboer sal weet dat die produksie en hantering van goeie voer ‘n groot uitgawe is wat baie gou kan weghol. Toerusting wat kan help om tyd, brandstof en arbeid […] More

  • in , , ,

    Maak hooi van hoë gehalte

    Hooi word reeds van die vroegste tye af gesny. Literatuurstudies dui aan dat daar reeds 750 jaar voor Christus se geboorte hooi gemaak is. So sê prof Chris Dannhauser, weidingskonsultant.  In Suid-Afrika is daar reeds in 1674 in die Kaap hooi gesny. Dit was nog lank voor daar hooibalers beskikbaar was, maar die boere het met die hand gesny en miedens gepak […] More

  • in ,

    Saag en benut bates beter

    ‘n Saagmeule kan jou op die pad na bewaringslandbou plaas. Die knellende droogte wat tans groot dele van die somerreënvalgebiede in Suidelike Afrika in sy greep het, laat die vraag opnuut ontstaan of bewaringslandbou nie dalk deel van die strategie moet wees om meer volhoubaar in waterskaars Afrika te boer nie? Bewaringslandbou sê baie eenvoudig […] More

  • in , ,

    Só moet ‘n man mos baal! Met McHale en Jupidex aan jou kant

    Geen taaier toets kan aan landbouwerktuie gestel word as Suid-Afrikaanse omstandighede nie. Boere hier is byvoorbeeld lekker avontuurlustig as dit by baalwerk kom en hulle verwag van hulle balers om by te hou – maak nie saak hoe moeilik die gewas is nie. McHale-balers is in Ierland vir die moeilikste omstandighede ontwikkel, ontwerp en getoets, […] More

  • in , ,

    Rumax: Belê in blou vir die toekoms

    Jou huis het van tyd tot tyd ‘n nuwe lagie verf nodig, jou bakkie nuwe bande en jyself ’n nuwe baadjie vir kerk. Net so kan jou pligsgetroue voermenger wat elke dag jaar na jaar hard werk om die boerdery aan die gang te hou seker ook vra vir ’n bietjie liefde. “Die lekker ding […] More

  • in ,

    Inttrac Trading se Orsi verslind alles wat moet verdwyn

    Een van die groot voordele van skaarswildboer is dat ’n boer wat soveel waardevolle diere op sy grond het, heelwat meer geldelike beweegbaarheid het om sy plaas te verbeter. Die belangrikste en eerste stap waarna ’n volwaardige boer hunker, is natuurlik om sy veld se drakrag te verhoog, want hoe meer wildeenhede per hektaar, hoe […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.